Ondersteun baba Mia
Fundraising campaign by
Renier Benson
-
ZAR12,700raised of R15,000.00 goal goal
No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities
Campaign Story
Goeiedag Vriende, Familie en Kennisse
Mia is op 26 weke gebore. Marnes en Ria (haar ouers) het nog nie al die benodigdhede vir wanneer sy uit die hospitaal kom nie, want hulle het haar rondom Junie/Julie eers verwag.
Hulle ry daagliks van Secunda af Springs toe om melk, ens. vir Mia te neem.
Enige klein bydrae sal die finansiële las wat hulle dra, verminder.
Ek wil elkeen bedank wat 'n bydrae maak.
God is groot en hou Mia en haar ouers veilig.
Groete
Renier
Organizer
- Renier Benson
- Campaign Owner
Donors
- Anonymous
- Donated on May 07, 2020
- Anonymous
- Donated on May 05, 2020
- Anonymous
- Donated on Apr 30, 2020
No updates for this campaign just yet
Donors & Comments
- Anonymous
- Donated on May 07, 2020
- Anonymous
- Donated on May 05, 2020
- Anonymous
- Donated on Apr 30, 2020
- Anonymous
- Donated on Apr 30, 2020
- Anonymous
- Donated on Apr 28, 2020
- Jolene Parrott
- Donated on Apr 25, 2020
- Anonymous
- Donated on Apr 25, 2020
- Anonymous
- Donated on Apr 24, 2020
- Tanya Schlotfeld
- Donated on Apr 22, 2020
Ons hou julle in ons gebede!
- Riane Bissett
- Donated on Apr 21, 2020
Baie sterkte julle