netz bande produkte
Fundraising campaign by
Anette Van Biljon
-
ZAR0.00raised of R10,000.00 goal goal
No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities
Campaign Story
Hierdie pandemie het my finansieel net so seer gemaak as vir jou. Ek het egter besluit om my trots in my sak te druk en om julle, my kliente se hulp te vra. Ek benodig dringend fondse om Netz bande produkte te kan behou. Hierdie fondsinsameling is om my huis, verf en kwaste, munisipale dienste en staff salaris, telefoon onkostes te kan betaal. Ek kan egter dit nie doen sonder julle hulp nie.
Ons almal weet daar is GEEN fondse/hulp van regering vir eenmansake wat van die huis af werk nie.
Ek vra dat indien julle dit kan bekostig, om my asb te ondersteun in hierdie insameling, al is dit net R1, elke bietjie sal help, indien jou finansiele situasie dit nie toelaat nie, dit asb dan te kan "share" met julle vriende en familie.
Bly veilig en bly tuis, ek hoop om julle vinnig weer te kan bedien.
Groete
Anette
Organizer
- Anette Van Biljon
No updates for this campaign just yet