HOMELESS UNEMPLOYED

Fundraising campaign by Chantel Oliver
  • ZAR0.00
    raised of R15,000.00 goal goal
0% Funded
0 Donors

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Naand mense ek kom smeek vir hulp vanaand. Enige iets sal waardeur word. Asb kom kyk na ons omstandighede. Ek het tot al so ver gegaan om vir kunstenaars hulp te vra dit is hoe erg dinge is. Kerke help nie meer vandag nie. GROOT ASSEBLIEF KOM KYK NA ONS OMSTANDIGHEDE. Hi hoop dit gaan goed. Ons is van jou grootste fans en was al by meeste van jou.shows. Wil net by jou hoor ons het 'n week terug ons hele lewe verloor en ons is 5 mense wat in 'n kamertjie bly nou. Ek en my man sukkel al 2 jaar om werk te kry. Ek het 'n werk gekry moet die 1ste begin werk maar ons omstandighede is sleg. Wat is die kans dat jy dalk vir ons 'n fondsinsameling kan hou sodat ons op ons voete kan kom. Ek het vir ons ander blyplek gekry maar ons moet betaal voor ons kan intrek ek dan het ek petrol nodig om by die werk te kom. Die Here het dit op my hart gele om met julle te praat. Glad nie omdat ek dink julle het geld nie maar net om ons te help om fondse in te samel. Ek is bereid om ons huidige adres te gee sodat.iemand na ons omstandighede kan kom kyk. Ons het al alles verkoop Ek probeer my tv verkoop maar nog niks. Het net een foon oor. Ons omstandighede is bitter sleg. Ons wil nie die geld he nie maar net HULP. Jesus Liefde vir julle. Brakpan 0814785320. Vanoggend geplaas op ander groepe nog nie hulp gekry nie. Ons vra net hulp met iets om te eet vir nou GROOT ASB.

Organizer

  • Chantel Oliver
  •  
  • Campaign Owner

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
ZAR0.00
raised of R15,000.00 goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook