Help my child

  • ZAR0.00
    Donated So Far
Raised offline: R3,500.00
Total: R3,500.00

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Goeie middag

Ek rug vandag hierdie boodskap aan u terwyl ek velore en hulpeloos voel en ek vra die liewe vader dat julle my sal kan help ek sou nooit gevra ht as ek nie so diep in nood was nie . my een dogter moet n dringende operasie ondergaan en ekt nie medies nie ons kan wag ve n staats hospital maar dit kan haar kanse verlaag daarom kom ek ek smeek as u kan om my asb tehelp asb ek sal alles doen om my kind tered asb eks desparaat al oorweeg u dt net asb Ek besit nie baie nie Maar eks bereid om alles wat ek het oor teteken op u tot ek elke sent terug betaal het.

Ek het n huis waarde R50000

Laptop waarde R4500

My selfoon waarde R1000

My besitings van waarde wat Ek bereid is om oor teteken

Sal n bedrag van R1000 n maand aan julle terug betaal tot volle bedrag betaal is

Ek is ook bereid om rente tebetaal op lening julle moet net rente bepaal

Julle hoof nie die geld in my rekening of my hand tegee nie indien julle my sal help kan julle dt direk in hospital rekening in betaal

asb Ek smeek u asb help my asb

Baie dankie

Freddy Solomons

Organizer

  • Freddy Solomons
  •  
  • Campaign Owner

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
ZAR0.00
Donated So Far
Raised offline: R3,500.00
Total: R3,500.00

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook