Chris’s Birthday Fundraiser

  • ZAR0.00
    raised of R1,000.00 goal goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Show more
Show less

'n Mens se hart breek as jy fotos en videos sien van onskuldige diere wat mishandel word. Al wil ek soms help, is dit nie altyd moontlik nie. Ek is baie lief vir diere, en net die gedagte dat daar van hulle is wat swaarkry, seer het, honger of dors is, of mishandel word, laat my soms in die nag wakker lê. Daarom het ek gedink om hierdie jaar iets van my kant af te doen. Ek verjaar 28 November, en wil met my hele hart iets vir iemand anders beteken. Ek samel in die volgende 9 dae geld in, wat ek graag vir die Bloemfontein SPCA wil skenk, om te spandeer soos hulle goeddink. As jy so voel, join asb hierdie goeie cause en dra by. Elke bietjie help. Dankie julle.

Organizer

  • Chris Pretorius

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
ZAR0.00
raised of R1,000.00 goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities