Carl Leimecke Fund Raising for prosthetic eye

  • ZAR0.00
    raised of R50,000.00 goal goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Show more
Show less

Hi almal van julle weet nog nie my klein seun van 2 jaar het sy ogie verloor as gevolg van kankergewas agter sy ogie. Hy kry nou chemo vir die volgende 6 maande. Hy word weer die 22 Mei op geneem waar hulle sy regter ogie gaan kyk en dan moet hulle vir die linker kant n glas ogie laat maak. Ek wil by julle hoor of daar mense is wat kan help om geld in te samel vir Carl se nuwe ogie, die glas ogie kos ons R24 000 waar die medies net R4 500 betaal. Ek sou nie gevra het nie maar sy mamma en pappa se geld is nie genoeg om als te betaal nie. Ons wil net graag dat hy n normale lewe he. Dankie vir julle wat alreeds help, ons waardeer julle en vir die wat nog gaan help, baie dankie

Organizer

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
ZAR0.00
raised of R50,000.00 goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities