Feb 11, 2019 at 07:38 am

Laat die kinders na My toe kom

Update posted by Berlise Louwrens

Drie-en-twintig Graad R kindertjies van die Noah’s Ark Pre-primêre skool het Saterdagoggend (9 Februarie 2019) hulle eie storieboek Bybels ontvang.

So word CLF se “Een miljoen Bybels aan een miljoen kinders” droom elke dag net meer en meer ‘n werklikheid. En so word Jesus se liefde deur elke Kinderbybel, en deur die hande en voete van ‘n 13-jarige Jesus-kind, gewys en geleef!

Back to campaign page