Help Shania-Lee bless children with Bibles

Update posted by Berlise Louwrens On Mar 03, 2020
Werkers van Cayley Resort in die Drakensberg se kinders is op 29 Februarie verras en geseën met 63 Kinderbybels. Shania-Lee, CLF se Bybelprojek ambassadeur beplan om binnekort weer die area te besoek en die plaasgemeenskap te bedien weens die groot behoefte aan Christelike literatuur vir die kinders.


Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Feb 25, 2020

82 CHILDREN BLESSED WITH BIBLES

It was a wonderful and blessed day for the 82 children from the Power of God assembly in Natal.
Each child received a Children's Bible in their own language, which Shania-Lee, CLF's Bible project ambassador, signed with a personal message.

The children were overwhelmed when they heard they were to receive their own Bible from Shania-Lee and the CLF Bible project.

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Feb 17, 2020

Die verpleegpersoneel van Kingsway hospitaal se mediese saal 2, wat op Vrydag 14 Februarie moes werk, is vir Valentydsdag deur Shania-Lee verras met Kinderbybels vir hulle kinders.
Neem elke dag Jesus se liefde na jou gemeenskap en seën kinders met sy woord.

Image may contain: 2 people, people sitting and indoor

Image may contain: 2 people, people standing and indoor

Image may contain: 2 people, people sitting and indoor

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Feb 17, 2020

Die Izwi Lokuphils church in Christ is op 10 Februarie 2020 geseën met Zulu Bybels van CLF. Shania-Lee het die Bybels aan Godfrey Ngobese, wat dit namens sy kerk in ontvangs neem, oorhandig.

Kuswag skool skryf die volgende:

Een van ons algemene werkers, Mnr. Godfrey Ngobese het Vrydag met 'n groot glimlag, Bybels ontvang van ons eie Graad 8 leerder, Shania-Lee Mayoss, (CLF se Een Miljoen Bybels Projek ambassadeur in KZN).
Godfrey het self vir Mev. Wijnmaalen, Kuswag Skool se VCSV Jeuggroep onderwyser, gevra of dit moontlik is om Bybels in isiZulu te kry, toe hy gesien het dat sy kerk se jeuggroep "Izwi LokuPhila - Church in Christ" 'n behoefte gehad het daarvoor.

Ons is baie dankbaar dat Shania-Lee en die CLF aan hierdie behoefte kon voorsien <3 en die glimlag op Godfrey se gesig sê ALLES 😄🙏 Ons is saam jou bly Godfrey, baie geluk!

Image may contain: 2 people, people standing, child, shoes, tree and outdoor

Image may contain: one or more people, people sitting and shoes

Image may contain: 1 person, beard and outdoor

Image may contain: 1 person, standing and beard

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Feb 17, 2020

Shania-Lee was vroeg in Februarie weer hard aan die werk om persoonlike boodskappe in 40 Storieboekbybels te skryf om op Woensdag 5 Februarie kinders met hulle eie Bybel te kon seën.
Mag hulle Jesus se liefde deur hierdie jongmens, wat die Here met passie en oorgawe dien, ervaar het.



Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Jan 16, 2020

Shania-Lee Mayoss, CLF se Een Miljoen Bybels-projek ambassadeur in KZN het op 10 Januarie verjaar! Hierdie veertienjarige is passievol vir Jesus - werklik 'n skat in Sy Koninkryk.
Shania-Lee neem elke dag Jesus se liefde en die boodskap van hoop en genade waar sy ookal gaan. CLF bid haar 'n wonderlike en geseënde verjaarsdag en jaar toe!

Selfs tydens haar skoolvakansie het sy Kinderbybels en lekkerpakkies voorberei en na die Sonskynhoekie woonpark in Pretoria gereis om kindertjies met hulle eie Bybel te gaan seën.

Die Bybelprojek het in Desember 2019 die 100 000 merk van kinders wat hulle eie Kinderbybels ontvang het bereik. Help Shania-Lee en CLF om in 2020 nog vele meer kinderharte na Jesus te lei.

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Nov 28, 2019

Kinders van AGS Kerk in Amanzimtoti kry Bybels

"Dit is so vervullend as kinders my uit hulle eie uit herken en vra om ook vir hulle Jesus stories te lees. Dit maak my hart borrel!"

So skryf Shania-Lee, CLF se Een miljoen Bybel projek ambassadeur in KZN aan ons.

Dankie aan elke donateur wat CLF se Bybelprojek ondersteun. Julle bydraes maak dit moontlik om aan nog kinders 'Jesus se stories te kan lees'.

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Oct 25, 2019

Gedurende Oktober 2019, selfs tydens haar eksamen, reik Shania-Lee uit na Pastoor M Khawula en die kinders van die "Imizano Green Messengers Church in Zion of South Africa". Sy seën 48 kinders met hulle eie Zulu Kinderbybel tydens ’n spesiale geleentheid in die nedersetting in Margate.

Help Shania-Lee, CLF se Een miljoen Bybels projek ambassadeur, om nog kinders van Jesus te leer deur hulle te seën met hulle eie Bybel in hulle eie taal.

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Oct 25, 2019

Shania-Lee het Sondag, 20 Oktober, die AGS Kerk Kingsway in Amanzimtoti se engelse Sondagskoolklas verras met hulle eie Kinderbybels.
Ondersteun CLF se Een miljoen Bybels projek-ambassadeur, Shania-Lee om kinders met hul eie Bybel te seen en so Jesus se liefde met hulle te deel.



Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Oct 25, 2019

Shania-Lee het Vrydag, 11 Oktober die Academy of Christian excellence in Amanzimtoti besoek. Elkeen van die 45 kinders het hulle eie Kinderbybel met liefde ontvang terwyl Shania-Lee hulle meer vertel het van CLF en die Bybelprojek waarvoor sy as ambassadeur aangestel is.




Add a Comment

SHOW MORE UPDATE
photo

come on everyone this is a very worthy cause. Genisis Engineering challenges all other bussinesses to better our donation

Alex Mayoss

Backed with R1000.00 On Feb 17, 2020

photo

Dina Mc Murray

Backed with R200.00 On Jan 10, 2020

photo

Kuswag afchop donations Kuswag Skool

Backed with R680.00 On Oct 05, 2019

photo

Baie dankie Alex, Keith en Thea vir julle goedhartige bydraes. Julle maak ’n groot impak in kinders se lewe en help Shania-Lee so baie om haar passie vir die Here te leef en kindertjies met Prentjie-Bybels te seen. Mag die Here julle seen! CLF

Berlise Louwrens

Posted On Sep 12, 2019

photo

Thea Mayoss

Backed with R500.00 On Sep 11, 2019

photo

keith verster

Backed with R550.00 On Sep 11, 2019

photo

Alex none

Backed with R500.00 On Sep 11, 2019

photo

Thank you Keith Verster for your generous donation, CLF and Shania-Lee truly appreciate it! Your heart and financial support makes it possible for us to bless children with the greatest gift ever - the Word of God! Thank you and may God bless you!

Berlise Louwrens

Posted On Jul 05, 2019

photo

Carry on with your good work, you will be blessed.

Keith Verster

Backed with R500.00 On Jul 04, 2019

photo

Anonymous

Backed On Jul 02, 2019 Amount Hidden

Show more donors
Add a Comment

photo

Berlise Louwrens

Campaign Owner

flag Wellington, za

send a message

photo

Alex Mayoss

Following Since Feb 17, 2020

photo

Dina Mc Murray

Following Since Jan 10, 2020

photo

Andre Mayoss

Following Since Oct 05, 2019

photo

AFM Kingsway Ministries

Following Since Jun 19, 2019

photo

Almy Van Rooyen

Following Since Apr 03, 2019

photo

Elize Oberholzer

Following Since Mar 13, 2019

photo

Janine Fortuin

Following Since Feb 26, 2019

photo

Shane Botes

Following Since Feb 13, 2019

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on