Armand Hofmeyr Live

Fundraising campaign by Armand Hofmeyr
  • ZAR4,445.00
    Donated So Far

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Weens COVID-19 mag jou gunsteling kunstenaars ongelukkig nie by jou in jou dorp kom kuier nie, en dit mag moontlik aangaan vir 'n hele paar maande. Daarom is Armand soos ander kunstenaars op die oomblik 100% afhanklik van die publiek se ondersteuning gedurende hierdie tyd. Hy sien uit vir wanneer hy weer die land vol mag toer, en by elkeen van jul dorpies sing, maar tot dan sal enige donasie opreg waardeer word.

Rewards

Ontvang een kode/kaart van Armand Hofmeyr se AFRIKANER Album

Organizer

Donors

  • Helna Kilian
  • Donated on Oct 09, 2020
  • Ek love jou musiek, en jou persoonlikheid, kan ure na jou kyk. Eks eintlik n fan van jou Pa, maar jyt baie van sy stout gesig in jou. Jy sing awesome!!

R100.00
  • Elizabeth Holloway
  • Donated on Aug 28, 2020
  • Jou show was amazing!! Maak gou weer so

R200.00
  • Johanna Magdalena de Koker
  • Donated on Aug 17, 2020
  • Mal oor Armand Ek sukkel om by link te kom om Geldjie oor te plaas

R100.00

No updates for this campaign just yet

Donors & Comments

17 donors
  • Helna Kilian
  • Donated on Oct 09, 2020
  • Ek love jou musiek, en jou persoonlikheid, kan ure na jou kyk. Eks eintlik n fan van jou Pa, maar jyt baie van sy stout gesig in jou. Jy sing awesome!!

R100.00
  • Elizabeth Holloway
  • Donated on Aug 28, 2020
  • Jou show was amazing!! Maak gou weer so

R200.00
  • Johanna Magdalena de Koker
  • Donated on Aug 17, 2020
  • Mal oor Armand Ek sukkel om by link te kom om Geldjie oor te plaas

R100.00
  • Linda Kriel
  • Donated on Aug 13, 2020
  • You go Armand! Blessings vir jou!

R50.00
  • Elsa Van Dyk
  • Donated on Jul 20, 2020
  • Jy is awesome Armand. Pa se kind.

R50.00
  • Hettie Pieterse
  • Donated on May 29, 2020
R50.00
  • Adel Kuperus
  • Donated on May 23, 2020
  • Dankie vir al die entertainment, moet nooit stop nie! Ons geniet om jou gesig in ons huis te sien!

R250.00
  • Gerda & Theo Weyers
  • Donated on May 22, 2020
R250.00
  • Anonymous
  • Donated on May 22, 2020
R300.00
  • T vdm
  • Donated on May 15, 2020
Amount Hidden
Show more donors

Followers

7 followers
Elizabeth Jansen van Vuuren
karen krugell
Joua Swart
Elsa Van Dyk
Salome Van der Berg
Marie Fourie
Carina De Jager
ZAR4,445.00
Donated So Far

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook