94.7 Cycle Challenge
Fundraising campaign by
Melany Kroon
-
ZAR4,395.00raised of R10,000.00 goal goal
No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities
Campaign Story
Vandag vra ek hulp.
Die Kaap is regtig droog.
Die Boere kry swaar en die diere vrek van die honger!
Hier is my projek ...... Droogte hulp vir die Kaap!
Ek wil 94.7 fiets ry vir sponsers teen R1 per km
Met ander woorde R94 per persoon.
Dan soek ek 50 mense om my te sponser.
Elke sent gaan net so Kaap toe!
Kyk ASB na hierdie 2 videos wat ek deel.
Hierdie Boere kort regtig hulp!
Wees die verskil wat jy wil sien in die wêreld!
Ek vra baie mooi! Sponser asb my projek.
Gebruik jou naam as verwysing.
Almal welkom om saam te ry!
Fundraising Team
- Melany Kroon
- Campaign Owner
- Cha-nelle Boyens
- Social Media Manager
Donors
- Dries van Zyl
- Donated on Nov 19, 2018
- Ashley Van dyk
- Donated on Nov 17, 2018
Baie dankie Melany vir al jou moeite. God sal jou ryklik seen met alles wat jy doen. Sterkte
- Monique De Beer
- Donated on Nov 17, 2018
No updates for this campaign just yet
Donors & Comments
- Dries van Zyl
- Donated on Nov 19, 2018
- Ashley Van dyk
- Donated on Nov 17, 2018
Baie dankie Melany vir al jou moeite. God sal jou ryklik seen met alles wat jy doen. Sterkte
- Monique De Beer
- Donated on Nov 17, 2018
- Paul van Niekerk
- Donated on Nov 17, 2018
- Neels Claasen
- Donated on Nov 15, 2018
- Colett Els
- Donated on Nov 15, 2018
- Anonymous
- Donated on Nov 06, 2018
- Christiaan Kroon
- Donated on Sep 09, 2018
- Anonymous
- Donated on Sep 07, 2018
- Anonymous
- Donated on Sep 07, 2018
Sterkte! Ek weet jy gaan 'n verskil maak....