Jan 09, 2019 at 12:57 pm

R20000 rente vrye lening

Update posted by Johanne van Niekerk

Die eerste paaiement wat ons Saterdag 11/01 moet betaal is R20000 en ons is al klaar die volle bedrag geleen teen 'n rentevrye koers. Wat my ouers op hulle eie tyd voor Desember van die jaar kan terugbetaal.


Baie dankie aan Hanno vir al sy hulp!

Back to campaign page