Weer Lig Wolkskip – Help ons nuwe album finansier! / Help us fund our new album!
Fundraising campaign by
Pierre Reinhardt Geyser
-
ZAR5,150.00raised of R25,000.00 goal goal
The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate
Campaign Story
Weer Lig Wolkskip is 'n nuwe, opkomende Suid-Afrikaanse musiekgroep wat hulle eie musiek skryf en opvoer.
Vir die afgelope drie jaar het ons totaal onafhanklik aan ons eerste debuut-album geskryf en klank-opnames gedoen.
Ons het nou 'n punt bereik waar ons net een laaste sprong nodig het om oor die wenstreep te spring!
Ons moet ons musiek na 'n professionele studio toe vat vir stem en dromme opnames, asook "Mixing & Mastering" van die finale produk.
Daarna sal ons reg wees om ons album vry te stel en ons lewensdroom waar te maak - om as Afrikaanse musikante 'n bestaan te maak met ons passie.
As julle glo in die krag van musiek, in die saamstaan van ons mense, as julle glo in nuwe lewe en hoop, in volwees en jonkwees, in liefde en in samesyn, vra ons julle om nou te glo in ons. Help ons om ons stemme te lig, en sing saam met ons.
Glo in ons, en ons sal julle nie teleur stel nie.
__________________________________________________________________________
Weer Lig Wolkskip is a new, upcoming South African band. We write and perform our own original music.
For the last three years we've been working on our first debut album, writing and recording our music totally independently.
We have reached a point where we are almost finished with our album, but we need one extra push to cross the finish line. We need to take our music to a professional studio for vocal and drum tracking, as well as mixing and mastering of the final product.
After that, we will be ready to launch our album on all platforms and kickstart our journey as an independent South African band.
Please help us fund our project if you believe in the power of music and Afrikaans.
Organizer
- Pierre Reinhardt Geyser
Donors
- Niel Geyser
- Donated on Nov 19, 2020
Sterkte julle. Alle sukses. Gaan GROOT!!!! Niel en Mari'
- Theuns Mouton
- Donated on Nov 08, 2020
No updates for this campaign just yet
Donors & Comments
- Eugeine Geyser
- Donated on Dec 02, 2020
Ek sien uit om die album te hoor!
- Niel Geyser
- Donated on Nov 19, 2020
Sterkte julle. Alle sukses. Gaan GROOT!!!! Niel en Mari'
- Theuns Mouton
- Donated on Nov 08, 2020
- Marie Weerheim
- Donated on Oct 26, 2020
Ekt nog altyd in julle geglo. Go get them vriende.
- Ryno Coetzee
- Donated on Oct 26, 2020
- Anita en Jean-Moné
- Donated on Oct 23, 2020
🔥🔥🔥
- Adriaan van den Berg
- Donated on Oct 23, 2020
Hey Rynhardt, wel ek het altyd gesê "whats that guy" he's going to make it big.....
- Matt Davies
- Donated on Oct 23, 2020
💀🥳❤️
- Anonymous
- Donated on Oct 23, 2020
Ek sien uit om die album te hoor!