Warrior Luelle

Update posted by Martelie Viljoen On Sep 10, 2021

Ons wil net baie dankie sê vir almal wie sover die vriende en familie se projek bystaan om van ons almal se kant af die Van Rhyn gesin te help en saam hande te vat.

Hulle vat dit een week op 'n slag met behandeling en Luellie is ons klein Warrior waarop ons so trots is.

Dokters is positief oor Luelle se behandeling nadat hulle tevrede is met haar beenmurg en kromosoom toets uitslae en het bevestig dat dit 6 maande standaard protocol Chemoterapie gaan wees en nie 9 maande nie.

Die hulp help baie om hulle las ligter te maak en alhoewel dit 'n aanpassing vir die is gesin om hulp te kry, is hulle uit hulle harte uit ongelooflik dankbaar vir almal se omgee, bystand en liefde.

Add a Comment

photo

Anonymous

Backed On Oct 31, 2021 Amount Hidden

photo

Vicente Fortea PENELLA

Backed with R5.00 On Oct 13, 2021

photo

Anonymous

Backed with R100.00 On Oct 08, 2021

photo

Anonymous

Backed with R200.00 On Oct 08, 2021

photo

“Wherever he went — villages, cities, or farming communities — they would place the sick in the marketplaces and beg him to allow them to touch even the hem of his clothing. Everyone who touched him was healed.” — Mark 6:56 The Lord’s healing grace is available to all who approach with a faithful heart.May her health be restored in Jesus name.

Anonymous

Backed with R150.00 On Oct 08, 2021

photo

Annelize van Dyk

Backed On Oct 02, 2021 Amount Hidden

photo

Thinking of you and your family at this time and pray for much strength for you all. Lots of love

Anonymous

Backed with R1000.00 On Sep 30, 2021

photo

Ons bid aanhoudend vir jou liefste Luelle, vir jou mamma en gesin! Ons hou NOOIT op bid en smeek ♥️ Woorde kan nie beskryf nie en ons vra Pappa God vir die nodige krag, moed en genade elke dag! 🙏🏻

RoseMarie Louw

Backed with R300.00 On Sep 27, 2021

photo

My hart gaan uit na julle! Baie sterkte.

Cornita Scott Rodger

Backed with R1000.00 On Sep 26, 2021

photo

Anonymous

Backed On Sep 26, 2021 Amount Hidden

Show more donors
Add a Comment

photo

Martelie Viljoen

Campaign Owner

Send a message

photo

Jolinda Nel

Since Oct 27, 2021

photo

Pieter Geldenhuys

Since Oct 08, 2021

photo

Annelize van Dyk

Since Oct 02, 2021

photo

Laura Joseph

Since Sep 30, 2021

photo

Maryke Koch

Since Sep 29, 2021

photo

Pop Pompies

Since Sep 23, 2021

photo

Nel Yams

Since Sep 17, 2021

photo

Suzanne Du Preez

Since Sep 15, 2021

photo

Salome STAPELBERG

Since Sep 15, 2021

photo

Rozlyn Leitao

Since Sep 12, 2021

Show more Followers

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on