Verre-Wes Klinieke Dag

Fundraising campaign by Pieter Davidtsz
  • ZAR0.00
    raised of R2,500.00 goal goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Show more
Show less

Die Goue Leeus Laerskole Rugby Unie is in vyf streke verdeel. Die skole in ons omgewing maak deel uit van Verre-Wes.

Daar word jaarliks in elke streek proewe gehou. Hierdie spanne speel dan in drie toernooie in verskillende streke teen mekaar. Hierdie wedstryde dien dan ook as proewe om die o/12 en o/13 Red-squad vir volgende jaar te kies. Uit die Red-squad word die verskeie Cravenweek spanne vir die Goue Leeus verkies. Drie van Verre-Wes se seuns was in 2019 se o/13 Cravenweek span opgeneem.

Op 3 Augustus 2019 bied Verre-Wes die eerste van hierdie drie toernooie aan. Die dag word in Carletonville by Laerskool Dagbreek aangebied.

Almal wat by rugby betrokke is, sit gedurende die jaar baie harde werk in en daarom, word daar ‘n funksie na afloop van die wedstryde vir die besture van streke, afrigters van spanne, skeidsregters en keurders gehou, as ‘n blik van waardering vir hulle werk. Ons maak gereed vir 80 manne.

Aangesien ons die kleinste streek is, is fondse beperk en maak ons baie staat op donasies.

U donasies sal gebruik word koeldranke, koffie, suiker en melk aan te koop. Die koeldranke sal tydens die funksie gebruik word, terwyl die res vir by die koffie stalletjie gebruik sal word.

Dankie vir u ondersteuning!

Organizer

  • Pieter Davidtsz
  •  
  • Campaign Owner

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
ZAR0.00
raised of R2,500.00 goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities