Vegtertjie JP Cloete
Fundraising campaign by
Beverlee De beer
-
ZAR0.00raised of R100,000.00 goal goal
The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate
Campaign Story
Help asb 🙏🏻🙏🏻🙏🏻😭😭😭
Ek deel vandag die storie van JP Cloete. Ons vegtertjie van 2 jaar wat so hard baklei teen kanker. Die staats hospitaal het hom so verniel tot op n punt wat ons besluit het hy verdien beter. Ons samel fondse in vir privaat behandeling. Ons het al verskeie organisasies genader meer as een keer. Jakaranda ook. Met geen terugvoering. Ons het gebid en gehuil want privaat behandeling is duur. En daar is ander staats hospitale maar hy gaan nie weer deur dit. Ons weet die fotos ontstel party mense maar dis realiteit
🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
- As daar iemand is wat net n bydrae wil maak al is dit R10. Elke liewe druppel maak die emmer vol.
Organizer
- Beverlee De beer
- Campaign Owner
- ZA
No updates for this campaign just yet