The unusual missionary

Update posted by Berlise Louwrens On Apr 05, 2019

Jan Naborn, ’n CLF donateur wat baie gereeld CLF se gratis pamflette bestel en versprei, skryf die volgende aan ons: “Toe ek Vrydagaand my kar laai vir Saterdag se Boeremark, toe wonder ek of ek die hele dikke pak van 500+ van “Psalm 23 en die Onse Vader” moet inpak. Maar so gemaak in die geloof en Saterdag 11:0 nm, voordat die Boeremark sluit is alles uitgedeel en met groot dankbaarheid ontvang.

Die mark raak net nie versadig nie! Daar is die gereelde besoekers, maar dan is daar soveel ander mense wat dalk maar een keer ’n jaar kom. Ons kry ook besoekers uit Dubai, VSA en Nederland. Dis meestal Suid-Afrikaners op familie-besoek en dan gee ons vir hulle ekstra om te gaan uitdeel as hulle terug is.

Vir die mense wat sê dat hulle al die “Psalm 23” pamflet het, gee ons ’n ander pamflet. Ons voorraad hiervan het aansienlik gekrimp en daarom wil ek nog bestel.”


Dankie Jan Naborn vir jou hart om die Boodskap van die Bybel na ander te neem, ongeag waar hulle vandaan kom! Mag hierdie pamflette, ’n “ongewone sendeling”, werklik mense se lewe verander!

CLF se gratis pamflette kan aanlyn bestel word (https://clf.co.za/product-category/pamphlets/) of stuur ’n e-pos aan [email protected]

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Mar 25, 2019

Luister gerus na CLF se onderhoud (17 Maart 2019) op GrootFM90.5

CLF onderhoud op GrootFM90.5 - Podcast

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Mar 25, 2019

CLF recently connected with the Mpumalanga Youth Council, who subsequently placed an order for several of our free pamphlets.

Project coordinator, Gcina Kumar Dlamini wrote to us after receiving their free pamphlets:

“I want to extend my sincere gratitude for Christian Literature Fund’s contribution to our outreaches programme; Christian Literature Fund’s generous gift will have a major impact in helping with evangelism, winning so many souls to Christ in spiritual growth, and issues affecting the community.

On behalf of Mpumalanga Youth Council, I want to thank you for helping us make a positive difference in the community with the pamphlets. Your support encourages our continued commitment to reaching our goal. Thanks again for your generosity and support.”

You too can use CLF’s free pamphlets to support your outreach and youth programmes, ministries or school to grow spiritually or help children deal with difficult social issues.

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Mar 25, 2019

Elke jaar plaas sersant Wentzel, landelike areabestuurder van die McGregor polisiestasie, ‘n bestelling by CLF vir gratis pamflette. Hierdie pamflette word uitgedeel aan skole in die gemeenskap se kinders, werkers of enigiemand met wie hulle in aanraking kom.

CLF se gratis pamflette ondersteun regeringsinstansies, maatskaplike en welsynsorganisasies om die evangelie aan mense te bring. Daar is ook ‘n wye verskeidenheid pamflette wat oor sosiale/maatskaplike kwessies handel wat mense kan ondersteun en leiding gee oor waar hulle hulp kan kry.

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Mar 25, 2019

Op Saterdag 16 Februarie het Janette Hurter, CLF se boekwinkelbestuurder in Bloemfontein, die CLF-uitstalling by die Vrystaatse Vrouekonferensie behartig.

Bo en behalwe die uitstalling het dr. Carin van Schalkwyk met haar spreekbeurt die 300 vroue wat dit bygewoon het, van CLF se missie en bedieninge vertel.

Elkeen van die 300 vroue het ʼn pak CLF pamflette ontvang wat Afrikaans, Engels en Sotho ingesluit het.

Buiten om hierdie vroue te bemagtig met ondersteunende Christelike leesstof vir hul kerke en gemeenskappe, stel dit hulle ook in staat om met Skrifgetroue pamflette oor aktuele sosiale kwessies met mense te gesels.

CLF se gratis pamflette handel oor ʼn verskeidenheid onderwerpe en kan aanlyn bestel word.

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Mar 25, 2019

Het jy geweet?

Jy kan CLF se wye reeks pamflette in e-formaat op die CLF Toepassing kry!

  • Laai die CLF Toepassing af (Apple iStore of Google Playstore)
  • Klik op ‘Pamphlets’
  • Kies ‘n kategorie
  • Kies die pamflet waarna jy soek
  • Klik op die sirkel ikoon
  • Deel dit op e-pos of na sosiale media

Did you know?

You can find a variety of e-pamphlets at your fingertips on CLF’s App!

Download it today!

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Mar 25, 2019

CLF se personeel het werklik omgee-harte vir gemeenskappe en God se kinders. So lees ons van die verwoestende brande in Wupperthal en reik ons uit na mense wat skrywes op sosiale media geplaas het en lei dit ons na Clement Cupido. En vind ons uit dat hy sowaar ook ‘n Wellingtonner is. Ons maak dadelik ‘n afspraak en ontmoet hom en sy seun, wat by jeugbediening betrokke is, om uit te vind of hy ons kan help met kontakte of vervoer na Wupperthal.

CLF wil elke kind in Wupperthal se skool met ‘n storieboek Bybel seën om hulle so hoop te gee en te bemoedig met Jesus se liefde.

Ons gesprek met Clement was verseker ‘n geseënde goddelike afspraak. Hy vertel ons van sy werk, maar ook sy hart vir die gemeenskappe waar hy werk, onder andere oor Leliefontein se mense. Hy vertel ons van Ivan Roberts, ook ‘n Wellingtonner, wat alles opgegee het om ‘n bediening by die Metodiste Kerk in Leliefontein se begin.

Clement se oë en glimlag raak net groter soos ons vertel van ons gratis pamflette en hoe toepaslik die onderwerpe is vir sy werk en daardie gemeenskappe. En so “shop” Clement en sy seun ons stoor en stap hulle weg met ‘n boks met gratis pamflette wat hy na Ivan op Leliefontein sou neem.

Alle bestellings word gefaktureer en toe Clement na die faktuur kyk met die lys van pamflette, maar die totaal wat R0 is sê hy: “Hierdie is soos ons lewe, in ‘n boks, en die Here sê, jy skuld MY niks!”

Add a Comment

Update posted by Berlise Louwrens On Mar 25, 2019

Groot-Drakenstein SAPS had a Youth Awareness event at Simondium Community Hall on the 19th of December 2018. During this event teenagers were educated about teenage pregnancies and drug abuse. CLF’s free pamphlets were distributed to these teenagers.

CLF has a wide variety of free pamphlets for children, addressing today’s relevant social issues. Use CLF’s pamphlets for your training and educational programmes, outreaches and children’s ministries.

Add a Comment

photo

Thank you Carin and the Dutch Reformed Church Philippolis, we truly appreciate your support and heart for CLF and our free pamphlet ministry!

Berlise Louwrens

Posted On Mar 29, 2019

photo

Thank CLF. You make a dufference.

Dutch Reforned Church Philippolis Dr van Schalkwyk

Backed with R100.00 On Mar 29, 2019

Add a Comment

photo

Berlise Louwrens

Campaign Owner

flag Wellington, za

send a message

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on