Secunda Gratis en Verniet

Fundraising campaign by Fiona Pelman
  • €0.00
    Donated So Far
Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Reg: 2019/035016/08

Non Profit Company concentrating on the TEKSand surrounding areas.We have 1 Founder and 5 Admins that take care of the group and we try and assist as soon as possible.

Bank Acc Details:
Bank: FNB
Acc Name: Secunda Gratis en Verniet
ACC Type: Cheque
Account Number: 62798495323
Branch Number: 255355
Swift Code; FIRNZAJJ

Ons groep is n welwillendheids groep vir die TEKS en omliggende areas aleenlik.

Ons doel is om mense wat sukkel of swaar trek te help deur hul nood te plaas en te probeer om hulp vir hul te kry.

Hier word nie koop en verkoop toe gelaat nie.
As jou post nie wys nie het admin dit afgehaal omdat jy nie by die reëls gehou het nie.
Reels:
1 Sit jou Area of Dorp se Naam VOOR AAN jou post
Put your Area Name in front of your post.

2 Geen advertensies, cash loans schemes of kompetisies nie.
No ads, cash loans schemes or competitions.

3 Name & Shame word nie toegelaat nie.
Name & Shame is not allowed.

4 Geen diere, verslanking of mediese posts nie.
No animals, slimming or medical posts

5 Indien julle 'n Anonieme post wil plaas, stuur dit asb na die na een van die admins toe.
If you want to place an anonymous post, please send it to one of the admins.

6 Moet asb nie op iemand anders se post piggyback met 'n versoek nie, dit wil sê... Moenie jou versoek vir hulp onder kommentaar op iemand anders se post plaas nie
Please do not post someone else's post eg ... Do not post your request for help on comments of someone else's post.

7 ONS KAN ONGELUKKIG NIE ORGANISASIES OF ANDER FB HULPGROEPE HIER HELP NIE. Hierdie blad is slegs vir individuele.
UNFORTUNATELY, WE CAN NOT HELP ANY ORGANIZATIONS OR OTHER FB HELP GROUPS. This GROUP is for individuals only.

8 Sê asb op jou post dat jy nie vervoer het nie.
Please advise on your post if you dont have transport.

9 Geen links word toegelaat nie.
No links are allowed.

10 Tref asb self reelings om by die weldoener af te haal.
Please make necessary arrangements to collect from the donator.

11 Moet nie dat jy gevang word dat jy die goed verkoop nie. Jy sal dadelik geblok word op die groep.
Do not get caught by selling the goods. You will be blocked immediately on the group.

12 Geen bekgeveg sal geduld word nie.
No fight will be tolerated.

14 Geen rasistiese opmerkings hoegenaand nie.
No racial remarks will be tolerated

15 Hier HELP ons mekaar. Maak seker jy oordeel nie.
Here we help each other. Make sure you do not judge.

16 Geen verkope nie.
No sales.

17 Post op eie risiko.
Post at your own risk

18. VIR JOU EIE VEILIGHEID GEEN KONTAK NOMMERS NIE. INBOX DIE LID ASB
FOR YOUR OWN SAFETY PLEASE DONT ADD YOUR CONTACT NUMBER. INBOX THE MEMBER.

19. Jy mag onder geen omstandighede n post copy en gaan paste op n ander groep se page nie.
You are not allowed to copy a post and paste it in another group.

Organizer

  • Fiona Pelman
  •  
  • Campaign Owner

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
€0.00
Donated So Far

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of €25?

Share on Facebook