Ruan Tennant Album
Fundraising campaign by
Ruan Tennant
-
ZAR0.00raised of R50,000.00 goal goal
The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate
Campaign Story
My naam is Ruan Tennant
My passie vir musiek is ongelooflik groot Ek is ń onafhanklike Afrikaanse sanger wat nie so gelukkig is om ń span agter my te hê om my droom te bewaarheid en my eie album vry te stel nie. Ongelukkig vat dit bitter baie tyd en is dit n paar Rand om n produk (ALBUM) op die rak te kry. Ek wil jou vra om my te help om my droom waar te maak, Om my eie album vry te stel en my musiek met julle te kan deel.
Ek het die "GoGetFunding" nou probeer en vra vir julle om my te kan help .
Elke sent help baie dankie
Groete Ruan
Organizer
- Ruan Tennant
- Campaign Owner
No updates for this campaign just yet