Please help save my car & job

Fundraising campaign by Elize Strydom
  • US$0.00
    raised of $2,700.00 goal goal
0% Funded
0 Donors
Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Ek het 'n karretjie gekoop saam met my boyfriend. Hy was geblacklist, so die kar is op my naam. Hy het belowe dat hy die helfde sal betaal. Maar toe raak hy een aand dronk & stamp my rond & ek het gehardloop & in my kar geslaap vir 'n paar aande, tot 'n 'n plekkie in 'n commune kom kry.

Ek deel 'n kombuis & badkamer met 6 ander mense, maar ek gee nie om nie, want ek is veilig & het 'n dak oor my kop.

Sonder sy inkomste (ek is 'n receptionist) kan ek nou nie meer die volle kar paaiment bybring nie & die bank wil my kar afvat. Ek het vir 'n rukkie trein gery, maar dis altyd laat & my baas het gesê hy gaan my fire as ek weer laat kom. En ek is te bang om in 'n taxi te klim.

Kan julle my asseblief help. Al is dit net 'n R50 ($0.26). Ek drink nie (my pa was 'n alkolis & het ons geslaan) en rook nie. My geld gaan net vir my huur & kos.

Ek sal die Here altyd dankbaar wees.

Organizer

  • Elize Strydom
  •  
  • Campaign Owner

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
US$0.00
raised of $2,700.00 goal
0% Funded
0 Donors

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of $25?

Share on Facebook