Please could you help me fight this multiple myeloma cancer in my ribs

Update posted by Louis Christiaan du Toit On Feb 17, 2019

Here with my bestest friend in this world, Helena, thanks my sussa for being there for me and even feeding me a few times, in this photo it shows the highest I could "situp" for almost a week. Love you and Joe lots and thank you for your onconditional support❤️❤️

photo

I am going for my 2nd chemotherapy on Monday the 11th, thank you to everybody that is fighting this with me, thank you for your thoughts, prayers and donations. God bless you all, and thank you God for Your Grace that is pulling me through this time of sickness, I know You will always be by my side no matter what happens.

Louis Christiaan du Toit

Update posted by Mar 07

photo

Haai Rina ek dank jou uit my hart en bid jou Vader se rykste Seën toe vir jou en jou famili, ek bid Sy beskerming teen alles vleeslike en geestelik, liefde groete daar

Louis Christiaan du Toit

Update posted by Feb 26

photo

Baie dankie tannie Rachel vir tannie se donasie, ek dank ons Vader vir tannie en dat Vader YaHWeH tannie ryklik sal Seën, liefde groete daar

Louis Christiaan du Toit

Update posted by Feb 26

photo

Mnr. Joubert ek bid onse Vader dat Hy jou en jou familie 70x70 sal seen, baie dankie vir u ondersteuning dit word baie waardeer meer as wat woorde dit kan beskryf. Seengroete

Louis Christiaan du Toit

Update posted by Feb 22

photo

Johan my vriend Vader het jou my gee stuur as ’n Seëning bo senings, ek bid jou en jou familie al die rykste Seën, Genade en Liefde toe van YaHWeH, soos iemand vandag se ons is gemaak om mekaar te ondersteun, ek hoop dat Vader my Genadig sal wees en dat ek daar vir jul ook kan wees soos julle vir my.

Louis Christiaan du Toit

Update posted by Feb 22

Add a Comment

Update posted by Louis Christiaan du Toit On Feb 11, 2019

Het vandag gegaan vir die brief and preperation vir more se chemo, ek gaan 4 dae in 'n ry chemo kry in 1 maand vir 6 maand lank. Na dit moet ek 'n been murg oorplanting kry waar hulle my murg vat gesond maak en dan weer terug plant, meer gesondes vat en herhaal en dit gaan ok 6 - 12 maande neem, na dit sal ek altyd op een of ander behandeling moet wees dat die been melanooma nie weer aktief raak nie, met God se Ganade en as Hy my hand hou sal ek dit kan doen alle eer aan Yahweh Rapha (Geneesheer) van alle dinge.


Went to the hospital today for a briefing and prep before starting chemo tomorrow, my treatment is, I get 4 days after each other chemo a month for 4-6 months and then I'm going for a marrow trans plant where they take my marrow heal it and put it back while taking more and repeating and that take 6-12 months. After that I'll always be on some other treatment so that the melonoma that grew in my ribs not go life again, at least I have a Merciful God that I worship, caring family, friends and people and my work has not cut me of so I have a work still bless them, the cost of everything after the chemo will be much more than what I earn in a month even if I paid my whole salary.


(Baie dankie boeta vir jou donasie en nog baie meer en vir die kuier en ondersteuning, baie lief vir julle ek bid julle die Vader se Seën toe.)

photo

Christiaan, ek dink aan jou en glo ons Groot Vader sal jou styf van hou en jou gesond maak...

Elaine Andrews

Update posted by Mar 18

photo

Baie dankie Hester van Zyl, ek bid jou Vader se rykste seen toe.

Louis Christiaan du Toit

Update posted by Mar 07

photo

Thank you David, God bless you and your family.

Louis Christiaan du Toit

Update posted by Feb 14

photo

Baie baie dankie Mr. Vermaak ek bid u God se rekyste seën toe

Louis Christiaan du Toit

Update posted by Feb 12

Add a Comment

photo

Anonymous

Backed with R1000.00 On Mar 20, 2019

photo

Anker guesthouse has donated R100 it is for our friend that lives in Philippolis

Elaine Andrews

Backed with R100.00 On Mar 18, 2019

photo

Sterkte jong, dink aan jou en bid vir jou xx

Christi Vorster

Backed with R500.00 On Mar 09, 2019

photo

Anonymous

Backed On Mar 07, 2019 Amount Hidden

photo

Hester van Zyl

Backed On Mar 07, 2019 Amount Hidden

photo

Anonymous

Backed with R1000.00 On Feb 26, 2019

photo

Anonymous

Backed On Feb 24, 2019 Amount Hidden

photo

Anonymous

Backed with R5000.00 On Feb 22, 2019

photo

Anonymous

Backed with R5000.00 On Feb 22, 2019

photo

Anonymous

Backed with R500.00 On Feb 22, 2019

Show more donors
Add a Comment

photo

Louis Christiaan du Toit

Philippolos

send a message

photo

Francois Du Toit

1 Brother

send a message

photo

Elaine Andrews

Following Since Mar 18, 2019

photo

Ezile Zimema

Following Since Mar 08, 2019

photo

Rina du Plessis

Following Since Feb 26, 2019

photo

Johan Smit

Following Since Feb 25, 2019

photo

Fanus Groenewald

Following Since Feb 23, 2019

photo

Johan Bothma

Following Since Feb 22, 2019

photo

Nicci Du Toit

Following Since Feb 12, 2019

photo

Francois du Toit

Following Since Feb 11, 2019

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on