Nael Kursus

  • ZAR0.00
    Donated So Far

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Ek moet n totaal van +/- R2000 betaal (Saam my nael KIT, nael oondjie ens) Om die kursus te loop.

Gaan my leer om Volle Akriel te doen saam die "Basics" van Gel.

Ek wil regtig baie graag dit doen, ek sien verskrikelik baie uit om te begin maar ongelukkig het ek aleen nie die finansie op die oomblik om dit te doen/betaal nie.

Ek het n passie vir dit ontwikkel en wil ook einde van die jaar behoeftige matriekulante se naels doen vir hulle spesiale dag.

Enige donasie sal waardeer word tenvolle om my toekoms te help bou, ek beplan om myself op te bou meer as net naels doen, (vir eers moet ek iewers begin).

Organizer

  • Jessica Smith
  •  
  • Campaign Owner

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
ZAR0.00
Donated So Far

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook