Le Roux Familie – Kwarantyn

Update posted by Mardilise Burger On Jul 04, 2020

Hoekom is daar ’n fonds?

  • Sommige kykers en ondersteuners voel dat Kyknet onregverdig opgetree het direk die Le Roux gesin wil by staan.
  • Kwarantyn is nie deursigtig met hulle prosses nie en het reeds ook hul eie reels verbreek nie en stem tydperke aangepas sonder om ons as kykers in kennis te stel voor hulle so maak en die stemme van week 3 is nie meer geldig nie.
  • Om die familie te help met moontlike onvoorsiene uitgawes soos veiligheid en moontike regskostes.

Wat gaan gebeur met die Fonds as die Le Roux’s wen?

  • Die Le Rouxs is steeds geregtig op enige fondse wat aan hulle kant kom – hulle verdien dit en meer.

Wie het die fonds gestig?

  • Fonds is gestig deur die admins op die @kLeRouxFamilie page
  • Die bankbesonderhede is geskep deur ‘n prokureur op Jana se instruksies is gekoppel aan die fonds.

Hoekom is die fonds nie deur die Le Roux familie gestig nie?

  • Dit is ‘n ondersteunings initiatief gestig deur ondersteuners.

Is Jana of die Le Roux bewus van die fonds?

Watse sekerheid is daar die geld gaan by die Le Rouxs uit kom?

  • Die admins is in kontak met Jana, dis ‘n rekening waarby hulle toegang het.
  • Die bankrekening word gekoppel wat gestig is vir die gesin.

Het die Le Roux gesin toegang tot die fonds?

  • Ja, die familie het ‘n log-in gekry tot die paneelbord / “dashboard” van die fonds en het dieselfde toegang soos die admin en dit is hulle rekening bankrekening word gekoppel.

Hoe dra ek by tot die fonds en is dit veilig?

  • 100% veilig – GoGetFunding het 4.5 uit 5 vir veiligheid van TRUSTPILOT.
  • https://gogetfunding.com/le-roux-familie-kwarantyn...
  • Die GoGetFunding fonds het 2 betaal opsies, maar vir Suid-Afrikaners is dit makliker om met ‘n Debiet- of Kredietkaart ‘n donasie te maak.
  • Email [email protected] vir bank besonderhede as jy eerder verkies om ‘n EFT kan doen. Stuur asook ‘n bewys van betaling aan [email protected] vir effektiewe rekordhouding.

Is daar ’n bankrekening?

  • Ja - Email [email protected] vir bank besonderhede sodat jy ‘n EFT kan doen. Stuur asook ‘n bewys van betaling aan [email protected] vir record houding!
  • Bankbesonderhede sal slegs via messenger / inbox of email gestuur word.
  • Bewys van betaling moet bevestig word aan: [email protected] vir effektiewe rekordhouding.

Kan ons nie in Braam of Jana se bank rekening direk inbetaal nie?

  • Nee, die rekening is geskep op instruksie van Jana

Watse sekerheid is daar die geld gaan by die Le Roux’s uit kom?

  • Le Rouxs het toegang tot die fonds en bankrekening.

Kan Jana nie 'n video maak waar sy sê hulle is bewus van die fonds nie?

Gaan Heinrich en Adriaan ook deel kry van die fonds?

  • Natuurlik ja!

Ons wil graag ‘n diens beskikbaar maak aan die Le Roux Familie, hoe nou gemaak?

  • Ons het ‘n epos gestig wat aan die Le Roux oorgedra word, [email protected] – stuur alle besonderhede hierna en dan kan die familie julle kontak van daar.
Add a Comment

photo

Anonymous

Backed with R100.00 On Jul 07, 2020

photo

Elize Ebersohn

Backed with R200.00 On Jul 07, 2020

photo

Anonymous

Backed with R500.00 On Jul 07, 2020

photo

Anonymous

Backed On Jul 06, 2020 Amount Hidden

photo

Paula van der Walt

Backed with R100.00 On Jul 04, 2020

photo

Annamarie Korb

Backed with R200.00 On Jul 04, 2020

photo

Pamela Roux

Backed with R100.00 On Jul 04, 2020

photo

Anonymous

Backed with R100.00 On Jul 04, 2020

photo

Anonymous

Backed with R100.00 On Jul 04, 2020

photo

Anonymous

Backed with R100.00 On Jul 04, 2020

Show more donors
Add a Comment

photo

Cornelius Mouton

Campaign Owner

send a message

photo

Mardilise Burger

Administrator

send a message

photo

Admin Lerouxfamilie

Admin

send a message

photo

Hein Schmidlin

Following Since Jul 07, 2020

photo

Marietjie Pierneef

Following Since Jul 07, 2020

photo

Elize Ebersohn

Following Since Jul 07, 2020

photo

Marie Faul

Following Since Jul 07, 2020

photo

Delaine Swartz

Following Since Jul 06, 2020

photo

Gerda Smit

Following Since Jul 05, 2020

photo

Linda Strauss

Following Since Jul 05, 2020

photo

Nelia Rautenbach

Following Since Jul 05, 2020

photo

Karen Pretorius

Following Since Jul 04, 2020

photo

Hester Haasbroek

Following Since Jul 04, 2020

Show more Followers

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on