Laerskool Warmbad Nessie-projek

Fundraising campaign by Laerskool Warmbad
  • ZAR0.00
    raised of R10,000.00 goal goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Show more
Show less

Kom ons verander die "ek voel vere" houding
na 'n "ek gee 'n veertjie" uitgangspunt.

Laerskool Warmbad se maatskaplike kantoor wil 'n veilige "nessie" skep waar nood aangespreek word, en elke kind veilig kan voel ten spyte van hulle omstandighede. Wanneer 'n duif haar nessie bou, pluk sy van haar eie borsvere uit, en gebruik dit in die sturktuur van die nes. Hierdie is 'n persoonlike opoffering wat die duif maak, om sodoende 'n veilige hawe vir haar kinders te kan skep. Laerskool Warmbad doen nou 'n beroep op die gemeenskap om 'n veertjie te gee d.m.v 'n donasie, om ons hande sterk te maak in die poging om vir elke Warrie-in-nood 'n nessie te kan wees, waar hulle veilig voel, en na omgesien word.

Organizer

  • Laerskool Warmbad
  •  
  • Campaign Owner

No updates for this campaign just yet

Followers

0 followers
No Followers Just Yet...
ZAR0.00
raised of R10,000.00 goal
0% Funded
0 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities