Jayden Janse van Rensburg

  • ZAR6,100.00
    raised of R20,000.00 goal goal
30% Funded
10 Donors

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Jayden is n identiese tweeling sy boetie se naam is Keanu (9jaar oud). Hulle het 19 Julie 2020 by n maatjie gaan speel, die drie het gespeel met vuur en die vlamme het Jayden direk getref oor sy gesiggie, oor, hand en been. Ek sy mamma Piandra (32) het met Jayden gejaag na Vryheid Hospitaal hulle het sy wonde skoongemaak en teruggestuur huistoe. Jayden het begin opgooi en niks lekker gelyk nie ek het hom toe teruggevat Vryheid Hospitaal waar hulle hom laat opneem het (ons het nie medies nie) ek en Jayden was vir 4 dae in die hospitaal waar hulle sy wonde lewendig skoongemaak het. Jayden het toe infeksie opgedoen in sy gesiggie. Jayden se ouma Cynthia Pretorius het aangebied om hom te vat vir privaat hulp in Richardsbay Hospitaal ek het ingestem want ons almal wil net die beste he vir Jayden. Met die aankoms by Richardsbay Hospitaal was Jayden se koors 38 hulle het toe covid-19 toets laat doen en hy is positief getoets. Jayden was opgeneem in Richardsbay Hospitaal waar hy toe dadelik antibiotika drip ontvang het en vroeg die volgende oggend teater toe is. Hulle het al sy wonde laat skoonmaak en "artificial vel" opgesit om nog infeksie te voorkom. Jayden moet Woensdag 29 Julie 2020 weer terug teater toe en daar is sprake van veloorplanting wat hulle wil doen op sy beentjie.

Jayden moet elke 2de dag Hospitaal toe vir die skoonmaak van sy wonde hulle gaan elke keer sy wonde skoonmaak in teater om al die trauma te keer waardeur Jayden alreeds is hierdie gaan vir die volgende paar maande gedoen moet word.

Ek sy mamma Piandra Janse van Rensburg vra vir hulp sodat ek kan bydrae maak met Jayden se onkostes en of ons hom dalk kan oorskyf Vryheid privaat Hospitaal waar dit nader is aan my, sy boetie Keanu en Ballie Bezuidenhout. Die fondse gaan alles aan Jayden se onkostes en brandstof vir mamma om heen en weer te kan ry.


Organizer

  • Balthazar Johannes De Wet Bezuidenhout
  •  
  • Campaign Owner
  •  
  • Louwsburg, ZA

Donors

  • Lynne Marallich
  • Donated on Aug 02, 2020
  • Voorspoed mag alles goed afloop

R250.00
  • Tamara Hatley
  • Donated on Jul 29, 2020
  • Jayden.....gou gesond word. Julle moet kom visvang.

R500.00
  • Marna Van Rensburg
  • Donated on Jul 29, 2020
R1000.00

No updates for this campaign just yet

Donors & Comments

10 donors
  • Lynne Marallich
  • Donated on Aug 02, 2020
  • Voorspoed mag alles goed afloop

R250.00
  • Tamara Hatley
  • Donated on Jul 29, 2020
  • Jayden.....gou gesond word. Julle moet kom visvang.

R500.00
  • Marna Van Rensburg
  • Donated on Jul 29, 2020
R1000.00
  • Anonymous
  • Donated on Jul 29, 2020
R1000.00
  • Anonymous
  • Donated on Jul 29, 2020
  • Speedy recovery from Gert de Beer and Dorothy

Amount Hidden
  • Anonymous
  • Donated on Jul 28, 2020
  • Baie sterkte, Mamma Piandra. My hart gaan uit na julle en ons sal Jayden in ons gebede hou. Hou asb my bydrae anoniem. Die Here seën julle.

Amount Hidden
  • Anonymous
  • Donated on Jul 28, 2020
R200.00
  • Anonymous
  • Donated on Jul 28, 2020
R150.00
  • Anonymous
  • Donated on Jul 28, 2020
Amount Hidden
  • Anonymous
  • Donated on Jul 28, 2020
Amount Hidden
Show more donors

Followers

11 followers
Chazelle C Raubenheimer
Sandra Annandale
Denise Nortje
Vicky Vd Westhuizen
Ruzaan Harris
Yolandé Bothma
Debbie Darroll
Magda Scheepers
Louwsburg Spar Sandra
Gert De beer
Show more Followers
ZAR6,100.00
raised of R20,000.00 goal
30% Funded
10 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook