Baby Drop Box

Fundraising campaign by HOPIN Organization
  • ZAR100.00
    raised of R10,500.00 goal goal
0% Funded
1 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Show more
Show less

ONS GAAN 'N BABY DROP BOX BEGIN!

Dit kos R10 500-00 sonder koerier kostes en installasie. Sodra hy betaal is dan begin hul hom maak en dit neem 6-8 weke. Intussen kry ons dan solank die res van die dokumente en prosedures reg.

FNB Tjek
H.O.P.I.N
62610 526 537
260 349
REF: Drop Box

Die drop box het dus baie "safety features". Die alarm gaan af sodra die boks toe gemaak word, waar die persoon dan omtrent 3min het om veilig weg te kom sodat hulle nie gesien sal word nie.

Ons moet dus 'n response team op hand hê 24/7 wat bestaan uit: 'n verpleegster, polisie/ armed response team, maatskaplike werker en nog 'n persoon wat as getuie kan staan.

Die boks is nie daar om vrae te vra nie, dit is veilig vir die ouers in terme van ons gaan hulle nie soek nie, "no questions asked" Die redes om jou kind so op te gee is baie, om ten einde tot daardie besluit te kom... Net hulle sal weet.

Dis nie ons plek om te judge nie, maar ons wil help. Hiermee gee ons daardie ouers twee opsies, 1) Vra vir hulp en bystand met 'n goeie program om jou geestelik en emosioneel te help met die verantwoordelikheid of 2) Gee jou kind 'n regverdige kans om veilig te wees en versorg te word, om nie met 'n gewete die res van jou lewe te loop van "ek is verantwoordelik vir my kind se dood" nie.

Vir die wat kan, asb raak betrokke. Die wat nie kan nie, bid vir ons sodat die Here se wil sal geskied en sodat ons kindertjies/babatjies daar buite kan help.

Kontak/ Whatsapp my op 073 342 2819 - Zantelle

Organizer

Donors

  • Anonymous
  • Donated on Aug 19, 2019
R100.00
Sep 13

BEGIN

Update posted by HOPIN Organization at 07:00 pm

We are asking for donations to start our massive God-driven project. We are so positive and know it will make a huge difference in our people's lives.

See update
0

Donors & Comments

1 donors
  • Anonymous
  • Donated on Aug 19, 2019
R100.00

Followers

1 followers
HOPIN Organization
ZAR100.00
raised of R10,500.00 goal
0% Funded
1 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities