Help ons mamma, eggenoot en ouma!
Fundraising campaign by
Odette Fourie
-
ZAR50.00raised of R45,000.00 goal
No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities
Campaign Story
Soos julle weet moes ons my ma se medies op die hoogste moontlike opsie kry sodat sy die nodige behandeling kan ontvang. Ongelukkig is dit oor R500 000 wat die behandeling kos en jy kan dit glad nie by die staat kry nie. Al manier is deur die medies. Tans beloop haar medies elke maand R7500. Ons moet haar op die hoë plan hou tot Des. Ons benodig nog R45 000 om dit te kan doen. Help ons asb om die bedrag in te samel. Elke R10 help
Organizer
- Odette Fourie
- Campaign Owner
Donors
- Anonymous
- Donated on Mar 05, 2018
Julle familie is op my gebeds lysie. Ek kan nie sê ek weet hoe jou mamma voel nie maar ek kan sien dit is seer. Ek het wel begrip vir waardeur julle as familie gaan, my skoonsus is ook gediagnoseer met kanker so jaar gelede. Al by haar 22ste chemo behandeling. Sys ook 'n mamma van 'n net 7 jarige dogtertjie. Dis moeilik. Maar dankbaar dat God voorsien en ons bystaan deur hierdie tyd. Ek hoop regtig dat daar sommer baie harte sal oopgaan en dat julle gehelp sal word om die finansiele las ligter te maak. En dat jou mamma dié beste sorg sal ontvang.
No updates for this campaign just yet
Donors & Comments
- Odette Fourie
- Posted On Mar 05, 2018
Baie baie dankie anonymous xxx