Help Laerskool Simon van der Stel parents

  • ZAR10,500
    raised of R50,000.00 goal goal
21% Funded
12 Donors

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Hi, my naam is Liesel. Ek wil graag fondse insamel vir skool fooie, om ouers by my dogter se skool te help. Huidiglik kan 68% van die ouers nie skool fooie bekostig as gevolg van die COVID Lockdown nie. Hierdie fonds insameling gaan 25 ouers help met helfte van hul skool fooie oor twee maande.

Ons het talle ouers wat baie bekommerd is omdat hulle agter is met skoolfonds. Ouers raak net meer gespanne soos hul algehele skuld groei met elke maand en ongelukkig moet almal hul agterstallige skuld terug betaal na die COVID pandemie.

As jy weet jy kan nie tot jou kind se opvoeding bydra nie is dit 'n naar gevoel. Die probleem is dat skuld ophoop en mens nie daar verby kan sien nie, jy voel hopeloos!

Help my asb om 10 kinders se ouers se las te verlig in hierdie tyd. Elke druppel help.

Ons skool bestaan alreeds sedert 1930 en is geleë in die pragtige, immergroen, historiese Wynberg. Duisende kinders het sedertdien hierdie beginjare die voorreg gehad om Simon van der Stel te beleef. Die skool het gevolglik ‘n ryk tradisie, en betree tans ‘n opwindende nuwe groeifase. Ons ook hierdie jaar ons reis na veeltaligheid begin met die inname van twee Engelse klasse (Graad R en 1).

Ons skool is geregistreerd by die Departement van Opvoedkunde en ons CEMIS nommer is 0105-309340. Ons skool het kinders van 5 - 14 jaar oud. Ons skool het 'n goeie demografiese proporsie. Ons ondersteun graag die werkende ouer.

Enige fondse gaan direk in die skool se bank rekening.

As jy belang stel om ons op 'n meer gereelde basis te help, kan ons 'n section 18A form uitreik vir donasies. Asb reik uit na [email protected]. Ons sal graag met u in gesprek tree.


Fundraising Team

  • Liesel Sonnekus
  •  
  • Campaign Owner
  • Amelia Van Niekerk
  •  
  • Campaign manager

Donors

  • Monique Du Plessis
  • Donated on May 19, 2020
R500.00
  • Wynand Duvenhage
  • Donated on May 19, 2020
  • Sterkte SVDS!

R6500.00
  • Lionel Hoffman
  • Donated on May 07, 2020
R100.00

No updates for this campaign just yet

Donors & Comments

12 donors
  • Monique Du Plessis
  • Donated on May 19, 2020
R500.00
  • Wynand Duvenhage
  • Donated on May 19, 2020
  • Sterkte SVDS!

R6500.00
  • Lionel Hoffman
  • Donated on May 07, 2020
R100.00
  • Shannon Kampfer
  • Donated on May 07, 2020
R500.00
  • Anonymous
  • Donated on May 06, 2020
Amount Hidden
R500.00
Amount Hidden
  • Anonymous
  • Donated on May 05, 2020
Amount Hidden
  • Amelia Van Niekerk
  • Donated on May 04, 2020
Amount Hidden
  • Lisa Meems
  • Donated on May 04, 2020
  • Ek hoop alles kom reg! Baie sterkte.

R400.00
Show more donors

Followers

7 followers
Hilderich Schultz
Cecilia Arild
Inge P Brandt-Shahia
Natalie Scholtz
Nico Holtzhausen
Lisa Meems
Marietjie Van Eeden
ZAR10,500
raised of R50,000.00 goal
21% Funded
12 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook