Help for little Amie

  • ZAR400.00
    raised of R100,000.00 goal goal
0% Funded
2 Donors

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Ek wil graag my storie deel. Weet nie as al met iemand gebeur het of as deur so iets is nie.

Ek het uit gevind ek is swanger November 2018 ons so uit gesien na die nuwe baba. Toe geslag kon uitvind het sonar gese dus n dogtertjie. Ek het privaat ondersoeke gedoen als was altyd reg geen probleme. My due date was 12 Julie 2019. Die oggend van die 12de het ek na die staat se kliniek gegaan vir n ondersoek. Die oggend van die 12de het ek ligte pyne gekry soos jul weet hoe is n staats kliniek of hospitaal moes ek wag tot my beurt is om in te gaan. Dus toe my beurt Dr gevra hoe ver is ek ek gese 40 weke hy goed uit gewerk gevra is daar probleme net gese voel as ligte pyne kry. Hy my ondersoek sonar gedoen gese als is reg ek net baie vrugwater my hy het my gestrech en gese moet 4ure wag en kyk as pyne nader kom. 4ure is veby hy vir my gese ek moet huis toe gaan kan by n kliniek naby ons kraam as pyne nader is of my water breuk ek is nie n risko nie. So is ek huis toe die aand 9uur het ek begin bloei. So is ek na die kliniek toe hul se hul breuk my water en vir my gese ek moet na die hosp toe gaan want die baba het pass stool en my water geel bruin. Ons het direk gegaan. By die hospitaal gekom vir die suster daar my boek gegee vir haar vertel sy vir my gese ek moet gaan sit. So hul gevra Sal hul my help sy gese "Im one person can only help one person at a time" maar daar niemand. So het die tyd geloop. Ek was seke van 22:00 af daar. Na n lang gesmeek het hul gese ek moet kom na die kamer toe. Die pyne was erg sy gese moet still le hul my omtrent 23:35 eers geroep. So hul gese moet op n bed le ek ko nie en toe gevoel baba gaan kom hul my nie gehelp nie die suster gese ek is besig ek kan kla maak. My baba is 23:50 gebore.

Sy het nie gehuil nie ek hul gevra hul gese sy sal nou huil na so 4keer se vra het sy gese sy kort suurstof.

Jul haar na n kamer toe gevat suurstof op gesit maar sy nog steeds nie gehuil nie. N ander Dr gekom gese sy gaan na n ander staat hospitaal omrede sy nie huil nie en nie reflex het nie. Haar Apgar was 8/10 9/10.

Die ander hospitaal haar op geneem vir down sindroom.

Die volgende dag toe by die Ander hospitaal kom sien ek my baba op masjien en klomp draadjies weet nie wat aan gaan nie. Die Dr my gevra hoe als was het haar gese ek haar gevra het sy nie vrugwater gesluk nie hul gese nee. Dit was baie erg weet nie wat aan gaan nie sy lyk nie soos down sindroom nie en al wat die Dr gese het toe sy daar aan gekom het het sy skaars asem gehaal.

Die 1ste week het hul klomp toetse gedoen die prof het na my toe gekom gese daar moet fout wees met die brein want as hul die vent afhaal se die brein sy Kan nie asem haal nie. Hul n CT scan geboek sy gegaan vir 1 die oggend hul gese die CT is normal na die scan het hul haar begin suction die kleur wat uit gekom het was sele as my vrugwater. Sy die middag gegaan vir nog 1 CT scan om te kyk as dit sele is. Die volgende dag het hul die vent af gehaal en sy was op gewone suurstof. Daar na hul haar getoets vir ander sindrome sover nog niks wat by haar pas nie hul haar urine weg gestuur dit gese inborn errors of metabolic. Sy die volgende week gegaan vir mri dit gese hypoxia insult. Sy het eeg gedoen hul gese is normal.

So het Dae weke geword weke het maande geword. Hul haar getoets vir Zellweger sindroom dit terug gekom negative ook. Hul vir haar buis voeding in gesit oor haar suig reflex nie sterk genoeg is nie. Sy is na 14weke onslaan uit die hospitaal

My baba het breinskade hul kan nie se waar dit vandaan kom nie hul kan ook nie se wat dit affekteer nie. Hul wel sover gese haar oe is reg maar haar brein stoor nie wat sy sien nie hul noem dit cvi. Hul ook gese kan net in die ontwikkeling sien wat dit affekteer.

Die buis voeding gee probleme dit lek sy kry koors en word opgeneem heeltyd. Desember het ek haar gebring vir die buis hul het haar opgeneem sy was ontslaan en na n week weer op geneem oor buis en hoe koors met dit hul gese sy ammonia op die long..

By die hospitaal ervaar n mens baie van die susters help graag en probeer dit vir jou gemaklik maak maar dan is daar ander suster wat dit so lyk die kinders is n Las hul warry nie gee nie om nie en Sal nie eers try help nie. Soos in my geval my kind kry hul nie are nie so die susters Sal laat drip leeg loop tot dit block dan moet sy ander drip kry. Hul Sal haar nie suction nie dan sal die slym uit haar neus en mond kom hul Sal haar so los. Hul skryf goed in haar leer wat hul nie eers doen nie. En hul laat die buis block met meds dan moet hul ander 1 in sit.

Sy is al deur so baie naalde pyn en als en sover is daar nog geen antwoorde of enige verduideliking nie dus nou so en daar niks wat n mens kan doen om dit te verander nie.

Ek glo baie Dat die liewe Vader haar Sal genees en vetrou Dat sy sal herstel en bid elke dag Dat sy beter kan word. Maar ek is baie dankbaar vir haar en weet die Here Sal nie iets op my pad sit en my los nie hy sal my krag en geduld gee om die pad te stap. Soms is dit moeilik maar as ek so by die hospitaal is en sien ander kinders en ouers waar deur hul gaan dan lyk my probleme Klein. Daar is ouers wat ek ken wat die kinders oorlede is die seer wat daai ouers het dan as weer na my kyk dan is ek dankbaar sy is nog met ons.

Van my hele storie al wat ek wil se is n mens se lewe kan in n oogwink verander maak nie saak hoe nie maar al hoe ek sover deur dit gaan is om te glo en te vetrou en elke oomblik daar te wees vir haar.

Haar naam is Amie die wat vir haar n gebedjie kan opse Sal regtig waardeur en saam Sal glo Dat sy sal herstel. Baie dankie vir u tyd om na my storie te luister


Ons moet vir Amie by n privaat hospitaal met privaat dokters uitkry. Amie het hulp nodig

Organizer

Living my passion to help those in need

Living my passion to help those in need

Donors

R100.00
R300.00
Jan 06

Some new news

Update posted by Charmaine Van Staden at 06:15 pm

Amie still in the government hospital she has a lung infection and the replaced het feeding tube she might be coming off the oxygene today

See update
0

Donors & Comments

2 donors
R100.00
R300.00

Followers

2 followers
Lindie Spies
Marinda Louw
ZAR400.00
raised of R100,000.00 goal
0% Funded
2 Donors

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook