Help Christiaan & Benita-Monique Herbst se gesin groei

Fundraising campaign by Danie Calitz
  • ZAR7,200.00
    Donated So Far

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Christiaan en Benita is al vroeg geseend in hul huwelik met 'n pragtige blou oog, blonde krulkop dogtertjie, Benita-Wilne. Sederdien haar derde verjaarsdag probeer hul nog al die jare om vir haar 'n boetie of sussie te gee. Benita word agt jaar oud hierdie jaar. Na vele terugslae en hartseer teleurstellings asook 'n nodige opersasie waaronder Benita moes gaan, wil hulle steeds probeer om hul gesinnetjie te laat groei.

2020 is vir meeste families self 'n uitdaging en ons besef geld is veral in hierdie onsekerheid kosbaar, tog wil ons u uitnooi om enige donasie spaarbaar vir die Herbst gesin te borg-indien finansieel moontlik.

U hulp, maak nie saak hoe klein dit vir u lyk nie, sal die wereld beteken aan hulle en sal hulle een tree nader sit aan 'n nodige in vitro bevrugting.


Organizer

Donors

  • Anonymous
  • Donated on Sep 27, 2021
Amount Hidden
  • Wilma Mouton
  • Donated on Aug 07, 2020
R1000.00
  • Elize van Eden
  • Donated on Jul 10, 2020
  • Christiaan en gesin. Hierdie kom met liefde van Oupa en Ouma Hayward en Nig Elize en gesin

R700.00

No updates for this campaign just yet

Donors & Comments

9 donors
  • Anonymous
  • Donated on Sep 27, 2021
Amount Hidden
  • Wilma Mouton
  • Donated on Aug 07, 2020
R1000.00
  • Elize van Eden
  • Donated on Jul 10, 2020
  • Christiaan en gesin. Hierdie kom met liefde van Oupa en Ouma Hayward en Nig Elize en gesin

R700.00
  • RHONA MEYER
  • Donated on Jun 25, 2020
  • Lief vir julle X

R500.00
  • Roche De Beer
  • Donated on Jun 22, 2020
Amount Hidden
  • Danie Calitz
  • Posted On Jun 04, 2020
  • Graag wil ons u hartelik bedank vir u donasie wat ons vanaf u ontvang het! Deur die genade en ondersteuning van mense soos julle, kan ons droom moontlik waar word! Mag dit wat u so onbaatsugtig saai, in oorvloed na u terugkom! X

  • Herman Louw
  • Donated on Jun 04, 2020
Amount Hidden
R500.00
  • Marisa Brink
  • Donated on Jun 02, 2020
  • Baie sterkte. Xx

R500.00
  • Dawie Keyser
  • Donated on Jun 01, 2020
  • Knowing Christiaan from our chjocker days and a added bonus him being my nephew.... I understand what family means to him and Benita-Monique! Good luck guys! You will see success shortly! Believe and pray!

R500.00
Show more donors

Followers

4 followers
Christiaan Herbst
Herman Louw
Elize Van Eden
Dawie Keyser
ZAR7,200.00
Donated So Far

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook