Help my asb. Amerika toe gaan

Fundraising campaign by Frikkie Aucamp
  • US$17.00
    Donated So Far
Raised offline: $58.00
Total: $75.00
Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

Goeie Dag.

My naam is Frikkie Aucamp, woonagtig in Kuruman in die Noord Kaap Provinsie.

As blanke man in Suid Afrika is my opsies almal uit geput, soos meeste ander sin. Ek lewe van "paycheck to paycheck" en elke maand is 'n gesukkel om deur te kom. Teen middel maand is ons kos kaste leeg.

Ek het 'n paar weke terug uit desperaatheid aansoek gedoen om in Amerika op 'n plaas te gaan werk. Ek was nie hoopvol nie omdat ek maar net een van BAIE is wat aasoek gedoen het en ek het nie veel boerdery ondervinding nie.

Op Donderdag 14 Januarie het 'n Boer my gekontak uit Amerika en het hy sukkel sukkel (want die engels is nie so goed nie) met my 'n onderhoud gevoer.

Tot groot verbasing het ek op 19 Januarie 2021 gehoor dat ek wel gekies is en moet Maart maand vertrek na Amerika.

Ek benodig egter die bedrag van R28 500 om daar te kom. Dit sluit die visa kostes, vlieg kaartjie, ens. in.

Hierdie is my kans om vir my en my gesin 'n beter lewe te bied, daarom pleit ek by ieder en elk wat vandag hier lees, as jy kan, help my asseblief. Om te bedel is nie in my nie, maar hierdie is my laaste en enigste opsie.

Elke klein donasie help my om my doel te bereik. Ek sal dit opreg waardeer en sal elkeen van julle innig dankbaar wees.

Donasies kan aanlyn gedoen word hieronder of deur middel van EFT aan die volgende rekening:


FNB

Rekening Nr: 62856299691

Tak Kode: 250655

Cheque Rekening

Verwysing: Amerika

Organizer

Donors

  • Anonymous
  • Donated on Feb 04, 2021
$10.00
  • Cecile Aucamp
  • Donated on Feb 04, 2021
  • Wens vir jou n blink toekoms . Goedheid en guns.xx

$7.00

No updates for this campaign just yet

Donors & Comments

2 donors
  • Anonymous
  • Donated on Feb 04, 2021
$10.00
  • Cecile Aucamp
  • Donated on Feb 04, 2021
  • Wens vir jou n blink toekoms . Goedheid en guns.xx

$7.00

Followers

1 followers
Cecile Aucamp
US$17.00
Donated So Far
Raised offline: $58.00
Total: $75.00

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of $25?

Share on Facebook