Fonz’s Grill

  • ZAR5,515.00
    raised of R50,000.00 goal goal
11% Funded
21 Donors
Raised offline: R4,600.00
Total: R10,115.00

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Show more
Show less

Hierdie pandemie het my finansieel net so seer gemaak as vir jou. Ek het egter besluit om my trots in my sak te druk en om julle, my kliente se hulp te vra. Ons benodig dringend fondse om Fonz's Grill te kan behou. Hierdie fondsinsameling is om my huur, verskaffers, munisipale dienste en staff salarisse te kan betaal. Ek kan egter dit nie doen sonder julle hulp nie.

Hier is verskeie opsies, 'n donasie of alternatiewelik 'n koopbewys wat julle kan koop, en wanneer die "lockdown" gelig word kan gebruik. Ons het ook aansoekke ingedien by die verskeie Covid-hulp vir besighede, maar geen terugvoer gekry nie. Die hoop is egter dat indien hulle wel besluit om te help, hierdie fondsinsameling net so oorhandig kan word aan Afriforum se Helpende Hand, of soortgelyke instansie.

Ek vra dat indien julle dit kan bekostig, om my asb te ondersteun in hierdie insameling, indien jou finansiele situasie dit nie toelaat nie, dit asb dan te kan "share" met julle vriende en familie.

Bly veilig en bly tuis, ons hoop om julle vinnig weer te kan bedien.

Groete

Fonnie

Rewards

Donate R150 and receive a Fonz's Burger Combo. Redeem this voucher after lockdown.

0 Backers

Donate R350 and receive a Family Meal, once lockdown is over.

0 Backers

Organizer

Donors

  • Alvin Vargas
  • Posted On May 07, 2020
  • Hi. I am also humbly asking everyone to support my campaign for my nephew’s medical needs here in gogetfunding. Any help will be appreciated. Thanks and stay safe everyone.

  • Anonymous
  • Donated on Apr 21, 2020
R15.00
  • Anonymous
  • Donated on Apr 20, 2020
  • Sterkte, ons is daar die oomblik wat jou deur weer oop is!

R500.00
Apr 02

Thank you

Update posted by Salome Marais at 05:56 pm

Thank you for the donations received. Please share this as wide and far as possible. If we get 1000 customers to donate R1000, we will have exceeded our aim😁

See update
0

Donors & Comments

21 donors
  • Alvin Vargas
  • Posted On May 07, 2020
  • Hi. I am also humbly asking everyone to support my campaign for my nephew’s medical needs here in gogetfunding. Any help will be appreciated. Thanks and stay safe everyone.

  • Anonymous
  • Donated on Apr 21, 2020
R15.00
  • Anonymous
  • Donated on Apr 20, 2020
  • Sterkte, ons is daar die oomblik wat jou deur weer oop is!

R500.00
  • Andre Nortje
  • Donated on Apr 19, 2020
R2000.00
  • Miems Marx
  • Donated on Apr 10, 2020
R200.00
  • Anonymous
  • Donated on Apr 04, 2020
Amount Hidden
  • Anonymous
  • Donated on Apr 03, 2020
  • saam gaan ons hier deurkom!

R150.00
  • Suzette Jonker
  • Donated on Apr 02, 2020
R100.00
  • Anonymous
  • Donated on Apr 01, 2020
R100.00
  • Anonymous
  • Donated on Mar 31, 2020
R150.00
Show more donors

Followers

7 followers
Wilma Drijfhout
Michelle Steenekamp
Pewt Fritz
Dricky Nel
Brian Liebenberg
Alana Chatterley
Will Robbertse
ZAR5,515.00
raised of R50,000.00 goal
11% Funded
21 Donors
Raised offline: R4,600.00
Total: R10,115.00

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities