Droogtehulp Kuys
Fundraising campaign by
Anria Van Wyk
-
ZAR120.00Donated So Far
The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate
Campaign Story
DRINGENDE HULP vir my familie op die Kalahari plaas Kuys in die Noord Kaap. Die diere kry baie swaar en gereelde vrektes van beeste, skape en wild is onhanteerbaar en baie hartseer. Met die Campaign poog ek om fondse in te samel om te help om voer aan te koop en die diere byvoeding te gee. Die droogte is drasties besig om sy tol te eis en die boere se hande is afgekap en die gemoedere is baie laag. Help my GROOOOOT asb om die hartsmense te help, soos hulle nog al die jare almal om hulle gehelp het.
Organizer
- Anria Van Wyk
- Campaign Owner
Donors
- Marike Heyns
- Donated on Dec 22, 2019
- Anria Van wyk
- Donated on Dec 22, 2019
No updates for this campaign just yet
Donors & Comments
- Marike Heyns
- Donated on Dec 22, 2019
- Anria Van wyk
- Donated on Dec 22, 2019