Cayden is verkies tot die 0/15 A AVS President Hokkie span wat einde September na Namibië toer. Die toer kostes beloop R15460. Ons het al reeds betalings gemaak maar kort nog die bedrag van R10100. Hy het baie hard gewerk vir die geleentheid! Enige hulp sal waardeer word om die seun se droom te laat realiseer.