Monica kort ‘n nuwe heup!

  • ZAR46,000
    raised of R46,000.00 goal goal
100% Funded
17 Donors
Show more
Show less

Vir die laaste twee maande lewe Monica in pyn!!!

Na vele dokters besoeke en toetse word dit vasgestel dat sy 'n heupvervanging moet ondergaan.

Opgewonde om uiteindlik die oorsaak van die pyn te kon verstaan, word alles gereel. Net om die dag voor die operasie uit te vind dat sy nie op die regte mediese plan is waar haar prostese gedek sal word nie.

Monica is 'n juffrou aan Laerskool Randfontein, sy is reeds die 20ste jaar daar betrokke waar sy die eerste Gr R klas in 2000 daar begin het.

Talle kinders deur haar hande, pragtige volwassenes nou, baie onthou vir juffrou Monica so goed. Hulle pop nog gereeld by haar in om te kyk hoe dit gaan.

Maar 2020 was 'n moeilike jaar vir baie, nie te min ook vir haar en haar gesin.

Die prostese wat sy nodig het vir die nuwe heup is R46 000. Sy moet hierdie fondse so gou as moontlik invorder sodat sy die operasie kan ondergaan en terug kan gaan na haar roeping as Gr R Juffrou.

Sy vra vir al haar FB friende om haar asseblief by te staan, baie druppels maak 'n emmer vol!!!

Organizer

  • Marie De la Hunt van der Merwe
  •  
  • Campaign Owner

Donors

  • Anonymous
  • Donated on Sep 29, 2020
  • Beste juf in die wêreld

Amount Hidden
  • Anonymous
  • Donated on Sep 29, 2020
  • With best wishes X

Amount Hidden
  • Lizl Pistorius
  • Donated on Sep 27, 2020
  • Love jou

R400.00
Sep 30

Operasie was suksessvol

Update posted by Marie De la Hunt van der Merwe at 06:15 am

Monica het 29 September 2020 haar heup vervanging gehad. Die operasie was 'n suskses en sy is besig om te herstel.

See update
0

Donors & Comments

17 donors
  • Anonymous
  • Donated on Sep 29, 2020
  • Beste juf in die wêreld

Amount Hidden
  • Anonymous
  • Donated on Sep 29, 2020
  • With best wishes X

Amount Hidden
  • Lizl Pistorius
  • Donated on Sep 27, 2020
  • Love jou

R400.00
  • Herma Gilliland
  • Donated on Sep 27, 2020
Amount Hidden
  • Willie Lotter
  • Donated on Sep 26, 2020
  • Alle sterkte en liefde. Tannie is in ons gebede.

R500.00
  • Tilla Havenga
  • Donated on Sep 26, 2020
R100.00
  • Michelle Snyman
  • Donated on Sep 24, 2020
  • Best Monica, hoop dit kan bietjie help. Baie liefde Michelle, Jaco, Jeanelle, Jean

R500.00
R500.00
  • Wayne v
  • Donated on Sep 20, 2020
R500.00
  • Anonymous
  • Donated on Sep 20, 2020
  • Sterkte Monica. Stay positive!

R300.00
Show more donors

Followers

7 followers
Elizabeth Hough
Michelle Snyman
Yolandie Dankie
Anel Le Roux
Marie De la Hunt
Alandi Niemand
LRay Wiese
ZAR46,000
raised of R46,000.00 goal
100% Funded
17 Donors