Farmers Drought Relief SA
Fundraising campaign by
Annelize Bland
-
ZAR3,260.00Donated So Far
The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate
Campaign Story
This organisation was established to aid farmers in need. In order to assist with fodder, food, feed and any other farming need they might require due to the drought in South-Africa. Boere Droogtehulp SA NPC is a registered NPC, Registration number 2019/271169/08
Organizer
- Annelize Bland
- Campaign Owner
- [email protected], ZA
Donors
- Wilma van Heerden
- Donated on Jan 09, 2020
Ek bid dat die Here binnekort goeie reens vir julle en Australië stuur! Baie groete uit Dordrecht, Nederland xxx
- Anonymous
- Donated on Dec 29, 2019
Awesome message
Update posted by Annelize Bland at 01:31 pmKyk dié mooi boodskap🙏🏻. Ai Chris van Beljon weet jy Broer ek sit elke liewe aand en dink aan jou, Broer jy is nir van die wereld af nie ek kan sien jy is van bo af. Ek sit en tik die boodskap en in my gedagtes gesels ek met. . . . .
Lets help an 8 year old boy
Update posted by Annelize Bland at 01:30 pmOp Kersdag gaan ek met julle dié goei nuus deel. Ons het so tyd terug gedink ons wil nog help, op ander plekke ook. Toe besluit ons om dié jaar kinders te help wat graag 'n wens het, 'n wens wat ons dalk kan waar maak. Ek, oom Hans Van. . . . .
Water Bottles - Flat pack
Update posted by Annelize Bland at 11:34 amVriende - dit is nou 'n oulike konsep - 15 liter waterbottels wat "wegvou - elke houer is lekker kompak maar wanneer jy hom vul, dan "vou" hy uit en maak plek vir 15 liter water. Het ook 'n kraantjie sodat mens nie water mors nie!!!!!! Dankie Jenny Rautenbach vir
De Aar - 36.9mm Rain
Update posted by Annelize Bland at 11:31 amDe Aar in die dorre Karoo die afgelope 48h, 36.9mm gehad, dankbaarheid ken geen perke.
Bloem Action Sports
Update posted by Annelize Bland at 08:43 amKry jou kollegas, skool pêlle, familie, vriende, almal van wie jy baie hou, ag bring sommer die van wie jy nie so baie hou nie ook saam!!! Maak 'n span van 7 mans en dames bymekaar en kom geniet 'n aand vol pret en lekker lag saam met ons ten
Win a car
Update posted by Annelize Bland at 08:43 amHier is nou jou kans om 'n splinternuwe motor tery en met trots te weet jy het ons boere gehelp. Al wat jy hoef te doen is om n R150 deposito per inskrywing te maak in die bank rek van: Ruk en Rol Events FNB rek no: 62812620145 Tak kode:
ONS SALUEER DIEGENE WAT Só ONBAATSUGTIG GEE:
Update posted by Annelize Bland at 04:59 am'n Konvooi vragmotors bring voer uit die noorde vir dele van die Karoo wat steier onder die ergste droogte in menseheugenis. Hier ry hulle verby Tierpoort tussen Edenburg en Bloemfontein. Die konvooi is nou in Colesberg. Soos bedelaars of iemand wat niks het om terug te gee nie, soms sê:
Cradock farmers waiting for rain, but getting food in the mean time
Update posted by Annelize Bland at 04:56 amhttps://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/cr...
Donors & Comments
- Wilma van Heerden
- Donated on Jan 25, 2020
Beste Chris, julle doen wonderlike werk! Sterkte!
- Wilma van Heerden
- Donated on Jan 09, 2020
Ek bid dat die Here binnekort goeie reens vir julle en Australië stuur! Baie groete uit Dordrecht, Nederland xxx
- Anonymous
- Donated on Dec 29, 2019
- Desiree Spies
- Donated on Dec 12, 2019
i WOULD LIKE TO MAKE THIS DONATION HOWEVER SMALL,BUT IT COMES OUT OF THE DEPTH OF MY HEART TO EACH AND EVERY FARMER OUT THEIR. PLEASE DON'T GIVE UP, WE NEED YOU GUYS SO MUCH, WITHOUT YOU THIS COUNTRY CANNOT AND WILL NOT EXIST.
- Anonymous
- Donated on Dec 10, 2019
Sterkte. Julle doen 'n Massiewe werk. Hou so aan
- Anonymous
- Donated on Dec 10, 2019
- Claire Main
- Donated on Dec 10, 2019
- Trudie Janse van Rensburg
- Donated on Dec 05, 2019
- Annelize Bland
- Donated on Dec 04, 2019
Followers
Support Campaigns
Create a support campaign in seconds!
Support campaigns allow you to get your own fundraising page dedicated to 'Farmers Drought Relief SA'
You'll have your own unique link that you can share, and all funds raised will go directly to 'Farmers Drought Relief SA'. It's the ultimate way to show your support!
Create support campaign
Beste Chris, julle doen wonderlike werk! Sterkte!