Juffrou Johanné

  • ZAR1,660.00
    raised of R100,000.00 goal goal
1% Funded
5 Donors
Raised offline: R20,000.00
Total: R21,660.00

The campaign owner has stopped the page from accepting further donations. Please contact them if you'd still like to donate

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.
Show more
Show less

My naam is Johanné van Niekerk. Ek is 'n 18 jarige student met die droom om as Juffrou vir kinders 'n hoopvolle toekoms en fondasie te skep.

As toekomstige onderwyseres wil ek inkoop in kinders se drome. Daarvoor het ek self nodig om te studeer en 'n graad te kry, wat met 2 boeties kort op my hakke, in matriek, baie moeilik is.

Ek het vir verskeie beurse aansoek gedoen en as gevolg van merietes het ek ook alreeds 15% afslag op my studiegelde, maar my eerste minimum paaiement is alreeds R20000 en ek kry eers einde April terugvoer. Ek is ook in 'n koshuis wat jaarliks bedrag van R20968 is, sonder boekgelde en kos.

Daarom het ek Hanno van Staden genader om my te help met die admin en finansies, wat dit alles gratis vir my doen. Alle kostes gaan direk vir my studies, daar is geen middelman kostes nie. Sodat ek inisiatief kan neem om my ouers solank te kan help.

Hy het ons ook alreeds gehelp om R20000 rentevry te leen.

Daarom vra ek om hulp, sodat ek nie net my ouers kan help nie, maar ook my drome kan waar maak.

My roeping is saamgevat in een woord - Juffrou!

Organizer

  • Johanne van Niekerk
  •  
  • Campaign Owner

Donors

  • Anonymous
  • Donated on Mar 12, 2019
Amount Hidden
  • Danita Janse van Rensburg
  • Donated on Jan 10, 2019
  • As n Mamma van n baie passievolle Onderwyser by Hoerskool Oosterland is dit my voorreg om bietjie te help hoor. Met 5 onderwysers in my direkte familie weet ek waardeur hulle gaan. Baie sterkte ek hoop regtig jy kry al die geld om hierdie droom werklikheid te maak.

R200.00
  • Ruan Hansen
  • Donated on Jan 09, 2019
  • Liefde Ruan... Sterkte hoop alles gaan goed

R400.00
Jan 09

R20000 rente vrye lening

Update posted by Johanne van Niekerk at 12:57 pm

Die eerste paaiement wat ons Saterdag 11/01 moet betaal is R20000 en ons is al klaar die volle bedrag geleen teen 'n rentevrye koers. Wat my ouers op hulle eie tyd voor Desember van die jaar kan terugbetaal. Baie dankie aan Hanno vir al sy hulp!

See update
0

Donors & Comments

5 donors
  • Anonymous
  • Donated on Mar 12, 2019
Amount Hidden
  • Danita Janse van Rensburg
  • Donated on Jan 10, 2019
  • As n Mamma van n baie passievolle Onderwyser by Hoerskool Oosterland is dit my voorreg om bietjie te help hoor. Met 5 onderwysers in my direkte familie weet ek waardeur hulle gaan. Baie sterkte ek hoop regtig jy kry al die geld om hierdie droom werklikheid te maak.

R200.00
  • Ruan Hansen
  • Donated on Jan 09, 2019
  • Liefde Ruan... Sterkte hoop alles gaan goed

R400.00
  • zanelle du toit
  • Donated on Jan 09, 2019
R50.00
  • Anonymous
  • Donated on Jan 09, 2019
R10.00

Followers

5 followers
Keegan Gregory
Anette Mynhardt
Danita Janse van Rensburg
Susan Van Niekerk
Hanno van Staden

Support Campaigns

campaigns

Create a support campaign in seconds!

Support campaigns allow you to get your own fundraising page dedicated to 'Juffrou Johanné'

You'll have your own unique link that you can share, and all funds raised will go directly to 'Juffrou Johanné'. It's the ultimate way to show your support!

Create support campaign
ZAR1,660.00
raised of R100,000.00 goal
1% Funded
5 Donors
Raised offline: R20,000.00
Total: R21,660.00

No more donations are being accepted at this time. Please contact the campaign owner if you would like to discuss further funding opportunities

Help this ongoing fundraising campaign by making a donation and spreading the word.

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on Facebook