Dec 06, 2019 at 04:59 am

ONS SALUEER DIEGENE WAT Só ONBAATSUGTIG GEE:

Update posted by Annelize Bland
'n Konvooi vragmotors bring voer uit die noorde vir dele van die Karoo wat steier onder die ergste droogte in menseheugenis. Hier ry hulle verby Tierpoort tussen Edenburg en Bloemfontein. Die konvooi is nou in Colesberg. Soos bedelaars of iemand wat niks het om terug te gee nie, soms sê: May God bless you. Foto's: Blackie Swart

Back to campaign page