Dec 05, 2019 at 06:52 am

Welcome

Update posted by Annelize Bland

Hartlik welkom Elize Botha,Mariaan Luyt, Ronel Botes en

Mercia S Holder Meyer!!!

Onthou: Boere Droogtehulp SA doen GROOT uitreike so om en by elke 6 weke waarvoor ons skenkings nodig het MAAR tussenin ry ons elke dag/week na boere toe om ook daar te help met veevoer, kos en ander lewens noodsaaklike bystand!

Ons benodig die volgende op 'n daaglikse/weeklikse basis asseblief:

Veevoer.

Nie-bederfbare kos bv. mieliemeel, stampmielies, stampkoring, koekmeel

Blikkies kos

Kondensmelk

Koffie, tee, suiker

Skoonmaakmiddels

Tandepasta

Bederfgoedjies vir 'n dame/man soos lekkerruik goedjies, badseep, skeerroom lyfroom ens

Lanklewe melk

Skenkings vir DIESEL kan direk in bankrekening gemaak word!!!!!!!!!!

Dankie byvoorbaat!

Kontak Thinus Erasmus 07693901578 vir enige navrae/skenings.

Kyk ondertoe op hierdie blad vir aflaaipunte aan die Oos-Rand en Roodepoort/Krugersdorp.

Back to campaign page