Mar 03, 2020 at 10:01 am

Werkers van Cayley Resort in Drakensberg se kinders kry Bybels

Update posted by Berlise Louwrens
Werkers van Cayley Resort in die Drakensberg se kinders is op 29 Februarie verras en geseën met 63 Kinderbybels. Shania-Lee, CLF se Bybelprojek ambassadeur beplan om binnekort weer die area te besoek en die plaasgemeenskap te bedien weens die groot behoefte aan Christelike literatuur vir die kinders.


Back to campaign page