Feb 17, 2020 at 09:03 am

Kingsway hospitaal se verpleegpersoneel verras vir Valentynsdag

Update posted by Berlise Louwrens

Die verpleegpersoneel van Kingsway hospitaal se mediese saal 2, wat op Vrydag 14 Februarie moes werk, is vir Valentydsdag deur Shania-Lee verras met Kinderbybels vir hulle kinders.
Neem elke dag Jesus se liefde na jou gemeenskap en seën kinders met sy woord.

Image may contain: 2 people, people sitting and indoor

Image may contain: 2 people, people standing and indoor

Image may contain: 2 people, people sitting and indoor

Back to campaign page