Feb 17, 2020 at 08:56 am

Persoonlike boodskappe in 40 Bybels

Update posted by Berlise Louwrens

Shania-Lee was vroeg in Februarie weer hard aan die werk om persoonlike boodskappe in 40 Storieboekbybels te skryf om op Woensdag 5 Februarie kinders met hulle eie Bybel te kon seën.
Mag hulle Jesus se liefde deur hierdie jongmens, wat die Here met passie en oorgawe dien, ervaar het.



Back to campaign page