Oct 25, 2019 at 11:03 am
Children from Academy of Christian excellence blessed with own Bibles
Update posted by Berlise LouwrensShania-Lee het Vrydag, 11 Oktober die Academy of Christian excellence in Amanzimtoti besoek. Elkeen van die 45 kinders het hulle eie Kinderbybel met liefde ontvang terwyl Shania-Lee hulle meer vertel het van CLF en die Bybelprojek waarvoor sy as ambassadeur aangestel is.