Nov 11, 2018 at 07:37 pm

Anneke Rossouw fund

Update posted by Rupert Rossouw

my vrou anneke Rossouw het melanoom maligna stage 4.daar is niks wat hul meer kan doen vir haar nie.dr chan in santon het ons voorgestel aan keytruda wat haar lewe kan red maar is baie duur.dit kos R96 000 elke 3 weke vir 2jaar lank.ons het reeds een behandeling gehad deur middel van fondse wat deur kimberley gemeenskap in gesamel is.jakkie louw het die 7de november vir ons gratis op getree in kimberley en amper genoeg ingesamel vir n tweede behandeling.thys die bosveld klong kom help ons ook die 17de november gratis by the black ribbon by die groot gat saam met verskeie ander kunstenaars.ons kort suid afrika se hulp dringend.soos u kan sien kort ons nog baie geld.ons het twee klein kinders 14 en 9jaar oud.sonder die behandeling kan my vrou sterf asb mense wees ons genadig en help ons.ons is regtig in n donker gat maar vertrou God gebruik ons vir getuienis later teenoor hele suis afrika.

Back to campaign page