May 21, 2018 at 06:10 am

Rofstoei-extravanganza

Update posted by Maria Coetsee

Bruce het sy 2de been in April 2018 in Oudthoorn Provinsiale hospitaal sy been verloor. Na groot besluit het al die rofstoeiers gesaamtelik besluit om fondsinsameling te doen vir Bruce, om verniet te kom stoei. Maar ons is verantwoordelik vir die koste van die kryt.

Die stoeikryt kom van Port Elizabeth af waar die koste ons R10 000 sal kos om te vervoer. Bruce bly tans in Oudtshoorn en die gelde gaan vir elketriese rolstoel en vir sy mediese koste. Indien die been nie verbetter nie sal hulle dieselfde been verder abiteer tot bo die kniee en tans dink hulle om vel oorplanting te doen omdat die been steeds oop is.

Back to campaign page