Apr 12, 2018 at 10:55 am

10 April 2018

Update posted by Lydia McKay

Datum is bevestig πŸ™πŸ» 23 April sal Tian geoppereer word om die kanker gewas vanaf sy kaak en nek te verwyder. Tydens die op sal n gedeelte van sy kaakbeen verwyder word. n Stukkie been vanaf die fubila in sy onderbeen sal saam met plaat gebruik word om die kaak weer op te bou. 24 April vier Tian sy 11de verjaarsdag πŸŽπŸŽ‰ ons bid dat hy 'n geskenk sal ontvang om wakker te word en kankervry te kan weesπŸŽ— πŸ™πŸ» Sterkte Tian ❀️

Back to campaign page