Jan 08, 2016 at 10:02 am

Begin 2016 - Oosrand Helpers groep gaan GROOT

Update posted by Frank Coetzee

Begin van 'n nuwe jaar 2016

Ek wil graag baie mense help DIE jaar en kort self help om die projek op die been te kry.

Ek sal elke week die donasies op die volgende website plaas https://www.facebook.com/groups/429582833767086/ en dan besluit ons almal saam vir wie ons gaan help met die fondse.

Kom almal help my om ander te help!

Back to campaign page