Anneke Rossouw fund

Update posted by Rupert Rossouw On Nov 12, 2018

hi almal ek het n fonds begin vir my vrou anneke rossouw om geld in te samel vir haar kanker.sy het melanoom maligna stage4 wat al versprei het na longe,niere en skildklier.die keytruda behandeling is baie duur en kos R96000 elke 3 weke vir twee jaar lank.sy het al eerste een gehad danksy die wonderlikke mense van kimberley en jakkie louw die sanger.sy kry donderdag haar tweede een.maar fondse is maar min.thys die bosveld klong kombook sing saam met local bands en sangers op die 17de nov om geld in te vorder vir die behandeling.ons het suid afrika se hulp nodig.asb mense help ons.ons het twee klein kinders en kan haar nie nou verloor nie

photo

Hi almal.anneke gaan donderdag vir tweede behandeling.hou haar tog in jul gebede dat daar geen newe efekte sal wees nie.dan sien ons daar is volgende mnd twee behandelings soos die 3 weke tydperk verloop.ons kort dringend nog fondse vir dit.as jul nie gemaklik is met die blad nie kan jul vir my skakel by 0760203022 na 17h10 bedags.of net kom kuier by ons.ons voel regtig minderwaardig oor fonds insameling maar het werklik nie n ander opsie nie.ons vertrou maar net op God en sy weg vir ons.uit my hart vra ek hulp vir anneke.sonder julle sal ons nooit die klas geld kan by mekaar maak nie.dit is ons persoonlikke blad om te kyk of ons ook iets by mekaar kan maak en nie alles afstaan op ons wonderlikke vriende en ander nie.groete

Rupert Rossouw

Update posted by Nov 13

Add a Comment

photo

Anonymous

Backed with R50.00 On Nov 12, 2018

Add a Comment

photo

Rupert Rossouw

Campaign Owner

flag Kimberley, za

send a message

photo

Rupert Rossouw

Following Since Nov 12, 2018

Not Ready to Donate?

Did you know a 10 second Facebook share raises an average of R25?

Share on